Successfully reported

Verified Reviews

Potchefstroom

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Potchefstroom

Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.

Potchefstroom

Graceland Guesthouse

"Sal dit beslis aanbeveel en weer besoek. Puik ervaring!"

Potchefstroom

Green Meadows Apartments

"Slaggate is nie lekker om deur te ry nie. Verder was dit 'n lekker plek met 'n lekker 'vibe' en oulike restaurante."

Potchefstroom

Beesdam Guesthouse

"Studentewêreld!"

Potchefstroom

1950’s

"It's alright. Just a ridiculous amount of potholes which is a risk especially when you've rented a car and don't really know what the streets look like."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Great place, traveling around was fine."

Potchefstroom

Dream Stop Guest Rooms

"Pragtige plek met vriendelike mense."

Potchefstroom

2 Owls Guesthouse

"My verwysingsraamwerk van Potchefstroom as dorp was hartseer vertrap en ontnugter. Die dorp (NWU ingesluit) soos baie in ons land het ook nie die "impak" van korrupsie en mal-administrasie deur onbevoegde mense vrygespring nie. Vervalle paaie en infrastrukteer. Die prentjie herhaal homself dwarsdeur ons mooi land. Ek sê sterkte en beste wense vir die mense wat nog probeer om 'n verskil te maak."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Vir studente absoluut 'n moet, maar gedurende vakansies gaan daar nie veel aan nie."

Potchefstroom

Beesdam Guesthouse

"Die area is nie bedoel vir ouer mense nie of mense wat hou van rustigheid nie."

Potchefstroom

The View B&B

"Keep up the great work!"

Potchefstroom

The Oak Potch

"Is mal oor Potch!"

Potchefstroom

1950’s

"Lewendige studentedorp, waar jy die beste tye van jou lewe kan hê! Beeldskone natuur sowel as beeldskone persoonlikhede!"

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Oulike, plattelandse dorp. Paaie is egter haglik en meer slaggate as mense."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"I have noticed that Potchefstroom is calm and more safe than most destinations in SA."

Potchefstroom

Opstal Gasteplaas

"Goeie infrastruktuur, hoë gehalte sport- en opvoedingsisteme."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Lê my na aan die hart."

Potchefstroom

Graceland Guesthouse

"Paaie kort baie aandag - slaggate groot frustrasie!"

Potchefstroom

B's at Strauss

"Pragtige, skoon dorpie."

Potchefstroom

Goedgedacht Gastekamers

"My jongste swot al 4 jaar daar."

Potchefstroom

@ Mosaic 6

"Ons het geen besienswaardighede besoek nie, aangesien ons tot laat die aand by die fees was as stalletjiehouer."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Dis maar 'n studentedorpie wat meestal in die aand eers lewe kry. Baie oulike plekkies om by te gaan inloer."

Potchefstroom

The View B&B

"Dit is 'n lewendige studentedorp. Daar is altyd iets om te doen."

Potchefstroom

25 On Pretorius

"Mal oor die oorspronklikheid."

Potchefstroom

Provence Guest House

"Please fix up all of the potholes."

Potchefstroom

The Gallery

"Die landscape het my aandag getrek, woongebiede se mooi tuine en bome, winkels volop om te kies en te keur."

Potchefstroom

The Ranch Guesthouse

"Unieke plek waar mense nog vriendelik en gasvry is."

Potchefstroom

Pad Langs

"Lekker gekuier."

Potchefstroom

Kumkani Country Lodge

"Lekker plek om te kuier of oor te stop vir enige reisiger."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90