Successfully reported

Verified Reviews

Potchefstroom

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Potchefstroom

Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.

Potchefstroom

Presidensie Guest Rooms

"Vriendelike en uiters hulpvaardige mense."

Potchefstroom

Dream Stop Guest Rooms

"Lewendige atmosfeer."

Potchefstroom

Dream Stop Guest Rooms

"My tuisdorp, altyd lekker om in Potch te kuier."

Potchefstroom

Graceland Guesthouse

"Baie mooi dorp. Sal vir seker weer besoek!"

Potchefstroom

Blissful Stay

"Potch is 'n lekker plek! Baie opsies vir vermaak en etes. Skydeck is aan te beveel."

Potchefstroom

A Country Garden Guest House

"Vibrant university town. Pity about the potholes though."

Potchefstroom

Klipfontein Game Reserve

"Lekker dorp en baie winkels en verblyf."

Potchefstroom

Melrose Place Guest Rooms

"Die Mooirivier is erg besoedel langs die N12 en nie meer mooi nie. Die plek het 'n baie ryk en interessante geskiedenis met paar baie mooi ou geboue."

Potchefstroom

Graceland Guesthouse

"Paaie is effens vol gate. Maar die mooi maak op vir dit."

Potchefstroom

Goosebay Canyon

"One needs to drive a bit just to have some form of entertainment and places to eat at."

Potchefstroom

Presidensie Guest Rooms

"Alhoewel Potchefstroom 'n studentedorp is, bied dit 'n verkeidenheid om te doen. Die Vaalrivier is op sy voorstoep en daar is baie goeie restaurante, winkels en vermaak om jou verblyf interessant te maak."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Potchefstroom is a quiet town. It has a number of good restaurants."

Potchefstroom

Aloe Haven

"Mooi roete vanaf Parys na Potchefstroom."

Potchefstroom

Road Lodge Potchefstroom

"Everything was fine."

Potchefstroom

River View Guest Rooms

"Paaie onbegaanbaar."

Potchefstroom

River View Guest Rooms

"Agteruitgang vanaf vorige keer. Paaie is vol slaggate. Noordwes gaan ongelooflik agteruit, dis nie net Potchefstroom nie, maar die hele Noordwes."

Potchefstroom

de Kleijne Kaap

"Potchefstroom is 'n pragtige dorp met baie restaurante en vriendelike mense, en geskiedkunde besienswaardighede."

Potchefstroom

The Ancient Copper Shed

"Town itself is a bit of a dump, but we did find 2 pleasant lunch-time venues : River Cafe and Juke Box."

Potchefstroom

Molenhof Gastehuis

"Die liggiefees by die Abraham Kriel-kinderhuis is elke jaar vir ons 'n hoogtepunt!"

Potchefstroom

Hartedief Gastekamers

"Daar was mooi dele en waar ons oornag het, was mooi. Naby en om die kampus is lieflike lanings. Net jammer die strate is vol slaggate."

Potchefstroom

Dream Stop Guest Rooms

"It feels a lot like Stellenbosch. Lots of young people walk the streets which we enjoy."

Potchefstroom

Flutterby Guesthouse

"Die liggiefees by Abraham Kriel kinderhuis in Desember is uitstekend! Hulle kan dit gerus meer adverteer!"

Potchefstroom

Vita Olistica

"Potchefstroom is 'n pragtige studentedorp met 'n heerlike atmosfeer."

Potchefstroom

Jakkalsdraai Guest House

"Die Abraham Kriel kinderhuis se liggies beveel ek aan vir enige iemand."

Potchefstroom

A Touch of Grace

"Baie slegte paaie. Maar die mense is vriendelik en behulpsaam."

Potchefstroom

The River Cottage

"Die landskap verander drasties as jy die grond pad na Venterskroon vat. Daar is 'n aangename "Pub en Grill" in die dorp."

Potchefstroom

Ons Spens Gastehuis

"Lekker gemaklik en regtig pragtig, net baie warm. Kry 'n plek met 'n swembad of 'n waaier sodat jy kan afkoel. Verder is daar baie mooi eetplekke, soos The Jukebox, wat goeie dienste bied, en goeie kwaliteit kos wat nie so groot porsies is nie."

Potchefstroom

The View B&B

"Kuier altyd lekker in Potchefstroom."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150