Successfully reported

Verified Reviews

Pretoria

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Pretoria

Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.

Pretoria

25 on Catherine

"Altyd lekker om terug te kom as Pretoria vir 20plus jare jou tuiste was."

Pretoria

z House Mulberry Guesthouse

"Ten minste goeie winkels."

Pretoria

Unionview Guest house

"Traffic is a hazard. Difficult to cope with driving if one is not accustomed to short streets, especially in university area. Overall satisfactory."

Pretoria

Ciara Guesthouse

"Sal altyd ons geboortestad bly - Jakarandastad."

Pretoria

Silver Stream Studio

"Always feels like a home away from home."

Pretoria

Suikerbos

"'n Plek waar baie goed verval het (dieretuin sekerlik die grootste hartseer) en paaie wat so sleg geword het. Baie buurte voel nou veiliger weens omheinings ens."

Pretoria

Roosboompies

"Pretoria is a dope place to visit."

Pretoria

The Royal Prime Guest Lodge

"Skoon en netjies en geen slaggate."

Pretoria

394 on Emus

"Pretoria is a beautiful city with much to offer."

Pretoria

Suikerbos

"Pretoria is gerieflik, voldoen aan al ons behoeftes."

Pretoria

Ben's Bed and Breakfast

"Pretoria is ons 1ste opsie vir wegbreek en kuiertjies."

Pretoria

BietjiePlaas

"Pretoria has nice places that we don't know of. As someone who loves traveling, I think I will be looking into places around Kameeldrift again. Thank you."

Pretoria

Ciara Guesthouse

"Slegs oornag. Kan dus nie veel kommentaar lewer."

Pretoria

The Crooked Forest

"Warm welcoming place, we will definitely visit again."

Pretoria

The Village Guest Cottages

"Ek het 25 jaar in Pretoria gewoon. Die stad is net nie vir my nie. Glo dit is 'n goeie toeristebestemming, maar nie vir my nie."

Pretoria

Alongside 594

"Meer as genoeg om te doen in en om Pretoria. Van groot malls, Loftus Rugbyveld, die Voortrekkermonument, ens."

Pretoria

Créer du Courage

"Coming from Botswana we were utilising medical services in Pretoria for our visit. We also did a bit of hardware shopping!"

Pretoria

178 Club

"Alles is nabygeleë en binne bereik."

Pretoria

Huis Olive

"Baie besig vir ons wat van die platteland af kom, maar kry definitief alles waarna jy opsoek is."

Pretoria

The Sage and Bush Baby Cottages

"Het hier groot geword, en was lekker om my gesin van die Kaap alles te kom wys."

Pretoria

Corinne Place

"Pretoria is my 'hartstad', en sal vir my altyd 'n heerlike bestemming wees om in te kuier of bly."

Pretoria

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie

"Ons was deur vriende en familie gewaarsku teen hi-jackings. Ons was baie paraat en oplettend."

Pretoria

EastView Guest House

"Pretoria-middedorp en omgewing het maar baie agteruit gegaan die afgelope 20 jaar en dis hartverskeurend. Sal nie Pretoria besoek as 'n toeriste-aantreklikheid nie, maar wel om vir vriende, familie en kinders te gaan kuier."

Pretoria

Glen Maine Guest House

"Heerlike dorp met alles tot jou beskikking."

Pretoria

Selfsorgwoonstel Garsfontein

"Goed onderhoude stad met strate wat oor die algemeen in 'n goeie toestand is. En die sypadjies is ook skoon vir voetgangers. Pretoria is 'n stad met 'n dorpsatmosfeer. Vriendelik en gemaklik."

Pretoria

Brooklyn Manor

"Het al vele male vir sakereise sowel as privaat in gastehuise, AirBnB's sowels as B&B's gebly in Pretoria en was nog elke keer baie tevrede met resultate. "

Pretoria

The Crooked Forest

"Potholes. Paaie is nie meer wat dit was nie."

Pretoria

Ciara Guesthouse

"Daar is pragtige plekke wat almal reg doen aan Pretoria en sy inwoners. Ek is 'n gebore Pretorianer en sal altyd een bly."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180