Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
Skulpdraai"Ons wat in Bloemfontein bly is so gewoond aan potholes dit was so lekker om 'n slag op 'n pad te ry waar dit nie lyk of jy dronk is nie. "
Saldanha Bay Local Municipality
Gultyde Guest House"Die dorpie is skoon, paaie in goeie toestand (nie soos in die Vaal Driehoek nie). Die mense van Saldanha is trots op hul dorp en die munisipaliteit ondersteun hulle duidelik baie goed om dit 'n uitstekende bestemming te maak vir 'n wegbreek."
Saldanha Bay Local Municipality
French Quarter in Sandbaai"Baie lekker om met kinders na Langebaan te gaan."
Saldanha Bay Local Municipality
La Capitaine"Baie mooi skoon en netjies in die dorp, alles bymekaar, restaurante uitstekend, waarde vir geld en goeie etes."
Saldanha Bay Local Municipality
Sunset Estate Guest Suite"Saldanhabaai area is groot, was die keer net Langebaan, was baie lekker. "
Saldanha Bay Local Municipality
Lavender @ C"Jacobsbaai is 'n wonderlike dorpie met wonderlike mense. Ons het so lief geraak vir die dorpie in die twee dae wat ons daar was dat ons eintlik oorweeg het om eendag lank in die toekoms daar af te tree."
Saldanha Bay Local Municipality
Lavender @ C"Saldanha Bay Municipality tries very hard under tough circumstances. It is a beautiful spot."
Saldanha Bay Local Municipality
Annabaan"Geen probleem ondervind, altyd 'n pragtige plek om te kom bly vir n' naweek."
Saldanha Bay Local Municipality
See-ster"Everything ran smoothly. Jacobsbaai is a beautiful area! Has beautiful restaurants and lovely things for little children, for example, go to Pixies backpackers they have a fairy garden that has a beautiful story behind it. It is one of a kind, the only place in the world that has it. It is magical."
Saldanha Bay Local Municipality
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Nice to see a municipality maintain service delivery."
Saldanha Bay Local Municipality
Nel's Nest"Die dorpie is klein, maar daar is alles wat jy nodig het. Ek gedink die dorpie is mooi en skoon. Vriendelike mense op dorpie. Dit baie geniet"
Saldanha Bay Local Municipality
e-Cottage"Die munisipaliteit doen uitstekende werk in die Weskus. Hou so aan asb."