Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sarah Baartman District

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District

Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.

Port Alfred, Sarah Baartman District

Forest Hill House

"Pragtige natuurskoon. Goeie waarde vir geld."

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District

Friedenheim

"Baie mooi area met alles wat jy nodig het."

Bluewater Bay, Sarah Baartman District

Bluewater Bay Cove

"Wonderlike bestemming, soms winderig en geen muskiete! Ek sal definitief weer gaan."

Aston Bay, Sarah Baartman District

Sparrow Weg 7

"Dit is 'n stil, rustige area. Vir mense wat nie hou van 'n vreeslike lawaai en oorvol strande nie, is hierdie die regte plek."

Noorsekloof, Sarah Baartman District

15 Wildplum Cresent

"Noorsekloof is ongelooflik mooi en gerieflike afstand van alles af. Rustig. "

Paradise Beach, Sarah Baartman District

The Shack

"Paradise Beach is fantasties. Dis mooi, veilig en die strand is nie oorvol nie. Daar is ook deurentyd lewensredders aan diens. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

The Stoep

"Pragtige klein oase in die asemrowende droë Karoo."

Walmer, Sarah Baartman District

Hedgehog Hollow

"Shopping centres everywhere and safe area."

Kouga Country, Sarah Baartman District

Lombardini Game Farm

"Dis 'n omgewing waar daar iets is vir elkeen om te doen. Heerlik."

Marina Martinique, Sarah Baartman District

Milkwood 415

"Strand is pragtig en stil, ons sal weer gaan."

Pearston, Sarah Baartman District

Turksvygrivier Safari's

"Baie wild gesien. Vreeslik droog. Ons bid vir reën."

Summerstrand, Sarah Baartman District

Sharwood Place

"Everything you need is on your doorstep. The best place to be when you are visiting Port Elizabeth. "

Joubertina, Sarah Baartman District

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Dis 'n klein dorpie. Almal waai vir jou en nie te sleg met hul pryse nie. "

Port Alfred, Sarah Baartman District

Portofino Guest House

"Port Alfred is 'n mooi kusdorpie."

Aston Bay, Sarah Baartman District

Apple @ Jbay

"Paaie is baie sleg, maar ek sal beslis weer daar vakansie hou."

Summerstrand, Sarah Baartman District

Cascades Self-catering Studio Apartment 202

"Summerstrand must be one of the most underrated places in SA. It is simply beautiful. The beach is world class! Magnificent views."

Steytlerville, Sarah Baartman District

Steytlerville Villa Guest House

"Unieke dorpie, met baie mooi, ou argitektuur. Alhoewel dit op die stadium baie droog is, is die natuur baie mooi in die Steytlerville-omgewing."

Greater Addo, Sarah Baartman District

Intaba Lodge

"Addo en omgewing het genoeg om jou vir weke besig te hou."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Port Alfred Sands Complex Unit G

"Port Alfred is a lovely town with paved roads and beautiful, clean beaches with life guards. You can find all you need at the 2 small shopping malls."

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District

Paulyn Place

"Ons nommer een vakansiebestemming! "

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Schoenies B&B

"Daar waar ons gebly het was dit rustig en still. Die staptogte wat ons rustig kon doen was wonderlik. Op die strande was daar nie baie mense nie en jy kon na hartelus baljaar. Al plek wat uiters teleurstellend was, was Bayworld. Ek het die diere daar so jammer gekry. Die water was so vuil en groen. "

Despatch, Sarah Baartman District

Buttons Too

"Pragtige, skoon dorp en dit lyk ordelik. "

Blue Horizon Bay, Sarah Baartman District

Ocean Breezzz Self-catering Accommodation

"Die area is baie veilig wat naby die see geleë is."

Page
Page 105 - Showing 3121 to 3150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!