Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Walmer, Sarah Baartman District
Mika's Tree"Die weer is natuurlik onvoorspelbaar, die wind waai alles weg en dis koud om te braai in die aande. Maar nou ja, ons kom van Potch af en my dogter en haar man bly in Summestrand, so ons is verlig om by hulle te draai. Die gholfbaan is ongelooflik, maar jy moet jouself voorberei vir 4 seisoene in een dag. Vir ons was dit 'n aanpassing."
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Avondrust Guesthouse"Min eetplekke, veral vroegoggend. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Place On The River"Naby pragtige kusdorpies en daar is baie om te doen."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
River and View For You"Baie mooi en die mense is baie vriendelik."
Krakeel River, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Baie vriendelike mense en pragtige omgewing!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Colleen Glen Self-catering Cottage"Beautiful place! Quite a lot of things to do and see!"
Boknesstrand, Sarah Baartman District
Pantoqi, Boknes"Dis 'n pragtige strand. Dias Kruis is net 'n 3,7 km stap vanaf Boknesstrand. Die monument het ongelukkig deurgeloop onder vandale. Tog hartseer dat ons dag na dag plastiek en ander rommel op die strand moes optel. In vakansietye is dit wonderlik, maar buite seisoen is daar nie lewensredders nie."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Leke by di C"Dis 'n baie netjiese omgewing wat ons veilig laat voel het."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ocean View Holiday Apartment No 4"Pragtige strand en genoeg besienswaardighede."
Ferreira Town, Sarah Baartman District
Waterkant 2"Great place for people that enjoy their space and love tranquillity."
Humewood, Sarah Baartman District
125 Brookes Hill Suite"It is such a great location. If you love the beach and all the nice places around it, it is definitely the place to be in Port Elizabeth. Nightlife is great and so much to do during the day time. "
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Ideale plek om van hieruit naar het Addo Elephant National Park te gaan, maar 10 minuten met de auto."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Whales & Waves"Die weer is baie onvoorspelbaar. Maak seker om ook warm klere in te pak."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Beach"Prentjie mooi en fantasties. Mal oor die laventel plantjies. Dit was so pragtig."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ocean View Holiday Apartment 8"Mc Tasty's Restaurant is beautiful spot with amazing waffles. Great city to relax in and worth returning to."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Bay Cove Inn"Jeffreys Bay is een mooie plaats met mooie stranden. Wil je uit eten ga da naar Kitchen Windows, leuk restaurant, lekker eten. Wel van tevoren reserveren."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Brighton Mews Guest Suites"Somerstrand is 'n lieflike area. Die strande is skoon en veilig"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Shelly Beach Cottages"Pragtige plekkie en ideal vir iemand wat net in die buitelug en langs die see wil ontspan. Strande is mooi en baie skoon."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Zonnenstrahl Guesthouse"Dit is 'n interessante ou dorp met baie ou geboue wat redelik goed instand gehou word. Dit is baie rustig met 'n mooi omgewing. Moet nie alle geriewe van groter dorpe verwag nie maar die belangrikste is beskikbaar en daar is 'n paar goeie eetplekkies om van te kies. Die ideale plek om rustig te wees en te rus."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Owlhouse Backpackers"Die paaie in en uit Nieu-Bethesda is alles grondpad, en mens kan nie vinnig ry nie. Jy ry deur wildreservate so mens sien heelwat wild. Daar is terug nie 'n vulstasie of OTM nie, so wees voorbereid."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Shunem"Wavecrest is 'n stil area waar jy jou batterye kan herlaai, maar terselfdertyd is daar meer as genoeg vir oud en jonk om te doen."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Cottage on College"Ons gaan beslis weer St. Francisbaai toe, maar sal sommer ons hele vakansie daar bly. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Seester Strandhuis"Jeffreysbaai is sentraal genoeg om die volgende as daguitstappies aan te pak: 1. Baviaans kloof vanaf Patensie na Uniondale. 2. Stormsriviermond en 3. Wolf sanctuary, bird of Eden en Monkey land."