Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Brookes Hill Suites 250"100 percentage, keep the good work. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Jay's Gastehuis"Baie lekker vakansiebestemming. Net jammer van die waterprobleem."
St Francis, Sarah Baartman District
Palamos On Sea"Beautiful seaside village with great local offerings. If you are not seeking the season party atmosphere and extreme busyness, then visiting St Francis once schools are back is a must. We will be back."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Hobie Beach Guest House"Summerstrand is 'n juweel! Die mense van Gqeberha is vriendelik en warm!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Hobie Beach Guest House"Sekerlik goed, maar swak stadsbestuur blyk oral dieselfde te wees - vakansiebestemming definitief, bly in die voorstede en vermy die middestad soos oral."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Spekboom Cottage"Ek het maar nog altyd 'n sagte plekkie vir Port Elizabeth gehad. Van my heerlikste en "memorable" vakansies was Desembermaande op Brookshill Karavaanpark deurgebring. Daar is intussen baie ontwikkel en uitgebrei. As ek die geleentheid kry, sal ek enige tyd terugtrek daarheen. As daar nou net iets gedoen kan word aan daai wind."
St Francis, Sarah Baartman District
9 Grosvenor"Personal opinion only, I think St Francis is more suited to those without young children - especially when the weather isn't good. If it was just my partner and I we should have enjoyed the area a lot more."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Die area was nogal vuil met rommel wat nie gereeld opgetel word nie. Die strand en omgewing word deur honde gebruik, maar eienaars tel nie ontlastings op nie. Dit en die feit dat die strande vuil is en stukkende glasbottels oral lê, maak dit onaangenaam en gevaarlik om op die strande te loop. Besighede het ook nie by tye gehou soos geadverteer op die web nie en ons het verskeie plekke gekry wat of nie meer bestaan nie of nie oop was soos geadverteer nie."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Little Patch of Heaven"Realy nice place to visit. People are friendly."
Bushman's River Mouth, Sarah Baartman District
Slipway SC"Die sleephelling toegangspad se sypaadjie moet skoongemaak word. 'n Gebreekte tak het dit toegeval. Die strand is pragtig en ongerep. Kwaaihoek is oulik."
Pearston, Sarah Baartman District
Turksvygrivier Safari's"The town looks poverty stricken we had to drive to Somerset to get supplies."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Plek wat besoek moet word. Slaap twee nagte oor. Jy het minstens 'n hele dag en 'n bietjie nodig om alles te beleef en te sien."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Waterkant 2"Dis 'n baie lekker plek om vakansie te gaan hou. Ons gaan dit definitief weer doen."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Angel Cottage"Small town with lovely river water for boating. Tourism wise it is a nice place."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Portofino Guest House"A 2-day stay in Port Alfred is sufficient."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Portofino Guest House"Port Alfred is the place to be. Amazing places to see, safe environment day and night."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Die Dorpshuis"Very interesting and pretty little town. Worth the visit."