Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Fisherhaven, South Coast Whale Route
Erf 473 Fisherhaven"Fisherhaven is afgeleë en is nogal 'n hele ent se ry van alles bv .winkels, strand, ens."
Kleinmond, South Coast Whale Route
35 at DF Strauss Street"Dis 'n pragtige plek en ideaal om die Overberg te verken."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Nommerpas"Sandbaai is 'n baie rustige plek en ons het dit baie geniet daar."
Voëlklip, South Coast Whale Route
Marlinda's cottage"Stap gerus by een van die voetpaadjies in die berg of besoek die markie op 'n Saterdagoggend. "
Sand Bay, South Coast Whale Route
Ocean Song Self Catering"Kort 'n swemstrand, daar was net rotse gewees. "
Pringle Bay, South Coast Whale Route
The Barnacle"Plekkie met onvoorspelbare klimaat, maar heerlik stil en gerieflik naby waar mens sommer net kan ontspan!"
Franskraal, South Coast Whale Route
Ridge Road"Pragtige omgewing om te besoek veral omdat dit so naby Kleinbaai is."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Splash Rock Cottage"Small town by the sea where everyone is friendly."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Endstraat 70"Naby genoeg aan die stad vir 'n vinnige kuiertjie, maar nie binne in die gedruis van Hermanus nie."
Fisherhaven, South Coast Whale Route
28 Duiker"Dis 'n baie vriendelike omgewing en daar is baie aktiwiteite wat 'n persoon kan doen. Dit is kindervriendelik. So ek sal enige gesin aanbeveel om daar te gaan kuier. "
Kleinbaai, South Coast Whale Route
The Wandering Albatross"Great place to visit, particularly for the whale watchers and the cave lovers!"
Perlemoen Bay, South Coast Whale Route
Lala Phanzi"Mense baie vriendelik, en wonderlike diens ontvang."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
The Mermaid's Tail"Beautiful area, not for the faint hearted if you are scared of baboons and snakes. Lovely setting."
Silversands, South Coast Whale Route
Anne's Place"Really a lovely getaway from the rat race. My wife and I will return soon."