Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Franskraal, South Coast Whale Route
Melkboom Self-Catering Villa"Just another seaside holiday town. Close enough to Cape Town, but also further enough away."
De Kelders, South Coast Whale Route
Happy Family Guest House"The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs. "
De Kelders, South Coast Whale Route
Whale Cove Self-catering"Really enjoyed our stay in De Kelders. The whale watching is spectacular and we got to see so many."
Voëlklip, South Coast Whale Route
Twistniet"Rustige omgewing en jy kan lekker stappies geniet na die see."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Goedemoed"Die Spar het definitief 'n opknap nodig en die parkering is hopeloos te min met te veel bedelaars."
Fisherhaven, South Coast Whale Route
28 Duiker"It was my first visit to Fisherhaven but definitely not my last."
Franskraal, South Coast Whale Route
Laatlam93"Lekker ver weg van 'n besige lewe en lekker naby die benodigdhede."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Blinkblousee"Plek vir natuurstappies langs die see, asook in berge en naby natuurreservaat. Baie wynplase om te besoek en lekker eetplekkies by die hawe. Ook naby aan Hermanus. September is Walvisse vollop."
Onrus, South Coast Whale Route
@ The Owl Rock"Dit was die beste van my 7 dae verblyf vanaf Noord-Kaap tot by Hermanus."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
Waterblom in Pringle"Dis effe baie te stil daar, daar gaan nie veel aan nie, asook nie in die dorpie nie."
Onrus, South Coast Whale Route
Festina Lente in Onrus"Rustige, skoon, veilig en vriendelike plek enige tyd van die jaar."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Mondche"Dit is die mooiste stukkie wêreld in ons land wat heeltemal onderkat word. Asemrowende natuurskoon en berge rondom die area. Skoon, netjiese rustige dorp met vriendelike mense. Alle fasiliteite in dorp om jou verblyf gerieflik te maak."
Kleinmond, South Coast Whale Route
La Mer"Kleinmond is the perfect weekend getaway - such a quaint town with all the amenities you need - supermarket, bakery and close to the bustle of Hermanus. "
Franskraal, South Coast Whale Route
Thyshuis Self Catering"Die museum het sekerlik potensiaal, maar lyk bietjie na 'n kraaines. Swak beligting."
Onrus, South Coast Whale Route
John Goussard 1 Onrus"Onrus is dorpie wat jou alle moderne geriewe aanbied, maar met die rustigheid en vriendelikheid van 'n klein dorpie. As jy wil wegbreek van alles en almal is dit die plek on te gaan om van dit te vergeet."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Leopard’s Rest"Die pikkewyne is 'n moet, die verblyf is 'n vinnige rit van die stand af, ideaal vir 'n afskakel naweek."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Gerieflike Ruim Familie Huis"Ons almal was aangenaam verras met Sandbaai gewees. Alles wat ons gesoek het was beskikbaar en die natuurskoon is asemrowend."
De Kelders, South Coast Whale Route
Summers Gold"Great location to explore the Walker bay Nature Reserve and Gansbaai. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
Splash Rock Cottage"Kleinmond is te kommersieel vir 'n wegbreek vir my. Natuurlik was dit aangenaam om Spar oop te kon hê tot 19:00 om 'n laaste melk te kry. Maar ek verkies liefs Bettiesbaai."
De Kelders, South Coast Whale Route
23 On Steyn De Kelders"Hermanus is altyd bekend as die plek om walvisse te kyk, maar na hierdie afgelope langnaweek dink ek De Kelders is eintlik die plek vir walviskyk. Ek het selfs een gesien net agter die bamboese, seker 100 m van die kus af."