Verified Reviews
Southbroom
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Southbroom
Rated 4.6 out of 5 based on 303 reviews.
"Baie lekker en veilige strand, solank geen groot busse, ens. daar toegelaat word nie. "
"Lekker strandjie, 'n mens kan heeldag strand toe gaan en die restaurant is 'n pluspunt!"
"Wat 'n rustige omgewing. 'n Wonderlike veilige omgewing veral as jy klein kindertjies het."
"Jammer dat daar nie 'n Spar of ordentlike winkel in die omgewing is nie. Dit sal onnodige ver ry vir 'n skielike lekkerny "craving" dalk makliker maak."
"Dis 'n baie lekker swemstrand met lewensredders wat altyd op hul pos is. Elke dag walvisse gesien en die kinders het lekker by die rotse gespeel."
"Net pragtig! So 'n klein bietjie moeilik om in die donker te kry maar als die moeite werd!"
"The village is very well cared for. All the facilities were in excellent condition and the town was very clean and neat. The beaches were wonderful and the warm water a real treat compared to Cape Town."
"Rustige veilige badplaats met een mooie golfbaan en ook in de buurt vele mooie golfbanen."
"Aangenaam verras, sal definitief teruggaan. Plek om vakansie te gaan hou as jy wil wegbreek van die besige stadslewe."
"Marina Beach is "great" en ek sal dit en die nabygeleë omgewing enige tyd aanbeveel."