Successfully reported

Verified Reviews

Stellenbosch Central

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Stellenbosch Central

Rated 4.6 out of 5 based on 195 reviews.

Die Boord, Stellenbosch Central

At Home

"Stil area en naby als."

Stellenbosch Central

Rivierbos Guest House

"Ongelooflike omgewing, altyd iets aan die gang. Sal beslis weer besoek."

Die Boord, Stellenbosch Central

Eikepark Self Catering

"Dit is 'n sentraal geleë area waarvandaan die wynplase en besienswaardighede in die omgewing besoek kan word. Winkelsentrum het alles wat jy nodig het."

Stellenbosch Central

Sonsig

"Stellenbosch is 'n rustige, skoon en verwelkomende plekkie. Heelwat historiese bakens."

Stellenbosch Central

Ryneveld Lodge

"Voel soms of jy in die buiteland (Europa) vakansie hou, met geen vrees as jy buite rond loop nie."

Die Boord, Stellenbosch Central

Leafy Lane Cottage

"Ligging van Die Boord ten opsigte van inkopies, Volkskombuis restourant en Stellenbosch middedorp is perfek."

Stellenbosch Central

Sonsig

"Beste en netjiesste dorp in Suid-Afrika; vriendelike mense en skoon strate."

Stellenbosch Central

@ stellenboschcentral

"Sentraal sê alles. Loopafstand van alles af."

Stellenbosch Central

The Black Horse Accommodation

"Geen parkering naby enige plek wat jy wil besoek nie. Verder is dit lekker om in rond te stap en al die eetplekkies te besoek of net foto's te neem."

Stellenbosch Central

Eendracht Hotel

"Pragtige dorpie en alles is loopafstand van mekaar af. Veilige strate en vriendelike mense."

Stellenbosch Central

Eendracht Apartments

"Die paaie is baie besig en smal, stap is jou beste opsie, daarom is verblyf wat sentraal is, baie gerieflik."

Die Boord, Stellenbosch Central

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek."

Stellenbosch Central

Bonne Esperance Guest House

"Heerlike restaurante en koffiewinkels binne loopafstand."

Stellenbosch Central

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment

"Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet."

Stellenbosch Central

Albarosa Guest House

"Stellenbosch bly maar net die beste!"

Die Boord, Stellenbosch Central

Absolute Bosch Guest House

"The sound of footsteps upstairs is quite disturbing as I am a light sleeper and will not recommend that room below the double story. If I had remembered I would not have taken that room."

Stellenbosch Central

Eendracht Hotel

"Heerlike restaurante en koffiewinkels binne stapafstand. Veilige omgewing."

Stellenbosch Central

The Vibe Dorp Street

"Neem eerder 'n Uber as om te stap in die aand. "

Stellenbosch Central

Eendracht Apartments

"Baie goeie restaurante, maar teleurgesteld dat die winkels so agteruitgegaan het."

Die Boord, Stellenbosch Central

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"My tyd in Die Boord was net te kort om alles te kon sien, maar ek sal dit aanbeveel aan ander."

Stellenbosch Central

@ stellenboschcentral

"Sal terugkeer vir nog paar nagte enige tyd."

Stellenbosch Central

Just Joey Lodge

"Die uitbreiding en ontwikkeling het merkbaar toegeneem in die onlangse tyd. Egter, die stadsvaders sal moet sokkies optrek oor die verkeer en verbeterde maatreels om die toestroming te akkommodeer. Minder politiek en meer werk! "

Page
Page 3 - Showing 61 to 90