Verified Reviews
Stellenbosch Central
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Stellenbosch Central
Rated 4.6 out of 5 based on 195 reviews.
Die Boord, Stellenbosch Central
Eikepark Self Catering"Dit is 'n sentraal geleë area waarvandaan die wynplase en besienswaardighede in die omgewing besoek kan word. Winkelsentrum het alles wat jy nodig het."
"Voel soms of jy in die buiteland (Europa) vakansie hou, met geen vrees as jy buite rond loop nie."
Die Boord, Stellenbosch Central
Leafy Lane Cottage"Ligging van Die Boord ten opsigte van inkopies, Volkskombuis restourant en Stellenbosch middedorp is perfek."
"Geen parkering naby enige plek wat jy wil besoek nie. Verder is dit lekker om in rond te stap en al die eetplekkies te besoek of net foto's te neem."
"Pragtige dorpie en alles is loopafstand van mekaar af. Veilige strate en vriendelike mense."
"Die paaie is baie besig en smal, stap is jou beste opsie, daarom is verblyf wat sentraal is, baie gerieflik."
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Baie netjies en voel veilig."
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek."
"Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet."
Die Boord, Stellenbosch Central
Absolute Bosch Guest House"The sound of footsteps upstairs is quite disturbing as I am a light sleeper and will not recommend that room below the double story. If I had remembered I would not have taken that room."
"Baie goeie restaurante, maar teleurgesteld dat die winkels so agteruitgegaan het."
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"My tyd in Die Boord was net te kort om alles te kon sien, maar ek sal dit aanbeveel aan ander."
"Die uitbreiding en ontwikkeling het merkbaar toegeneem in die onlangse tyd. Egter, die stadsvaders sal moet sokkies optrek oor die verkeer en verbeterde maatreels om die toestroming te akkommodeer. Minder politiek en meer werk! "
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Goeie ligging as jy 'n motor het."