Verified Reviews
Still Bay West
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay West
Rated 4.7 out of 5 based on 176 reviews.
"Bietjie ver uit my dorp Paarl, maar definitief die moeite en geld werd. Ek beweeg gereeld rond so ek sien genoeg plekke, maar vir nou is Stilbaai no.1."
"Liefdevolle, vreedsame, rustige plek. Dorp is baie netjies en al sy mensies so vriendelik."
"Moenie dink dat dit 'n stil wegbreek plek is nie. Bure kuier soms tot na twaalf en begin dou voor dag weer hard kuier. Beslis nie stil in seisoen nie. Kan dalk stil raak buite seisoen."
"Dit bly 'n pragtige dorpie met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike vakansie. Eerste keer wat ons buite seisoen daar was, die plaaslike inwoners is lekker, het 'n wonderlike tyd gehad."
"Still Bay is an awesome destination. Clean neat and safe. Beaches are beautiful and clean. Surf is excellent."
"Die dorp is pragtig en veilig. Die mense is baie vriendelik en dis lekker om daar vakansie te hou."