Verified Reviews
Still Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 715 reviews.
"Peaceful place, and has a beautiful coast, and was a pleasure visiting, with friendly people."
"Stilbaai is 'n wonderlike plekke, waar 'n mense baie het om te doen vir oud en jonk. Ek sal sê om meer wasserye te kry, ons wou die Donderdag ons klere ingee, hulle kon ons eers die Maandag gehelp het so vol en besig was hulle. Meeste van die eetplekke moet mens ook bespreek om te gaan eet. Maar verder was dit baie lekker. "
"The are a few street names with Gordon in their names in close proximity to each other. This is rather confusing when trying to locate the cottage."
"Ons was aangenaam verras deur die grootte van Stilbaai. Heerlike eetplekkies en winkeltjies om in rond te snuffel. Mense oor die algemeen baie vriendelik. Dorp is besonder netjies en paaie het nie slaggate in nie."
"Pragtige dorp wat netjies en skoon gehou word en waar ons oral vriendelik ontvang is."
"Dit was buite seisoen en heerlik stil en rustig! 'n Baie lekker plek as mens wil rus en ontspan!"
"Dis 'n klein stukkie van SA waar tyd stil gestaan het. Vriendelike mense en prentjie mooi en skoon. Die plek kan nie anders as om mens te bekoor nie. Dit was my eerste, maar vir seker nie my laaste besoek nie."
"Stilbaai het beslis 'n plekkie op ons lysie vir aftrede eendag geword. Gasvrye mense mense. Mooi wêreld om jou, met alles wat nodig is binne jou direkte bereik."
"Dis die rustigste deel van Stilbaai, en ons geniet dit elke keer ten volle. Die stap op die lang eindelose strand, die Geelkrans-staproete se natuur is puik!"
"Stilbaai het onder ons velle ingekruip en ons beplan om ons binnekort daar te gaan vestig. In 3 dae se tyd, het ek nie een onvriendelike mens teëgekom nie."
"'n Pragtige dorp en omgewing met foto mooi rivier en see tonele. Vriendelike, bedagsame inwoners. Beslis die entjie se ry vanaf die N2 werd!"
"Ons was baie ingenome met Stilbaai en Jongensfontein! Oulike toeristedorp met interessante winkeltjies en eetplekke. 'n lekker rustige, mooi plek. 'n Goeie toeristebestemming!"