Verified Reviews
Still Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 715 reviews.
"Stilbaai het alles wat mens nodig het vir lekker vakansie! Maak seker as jy gaan dat lank is want ons tydjie by die see was weereens soos altyd te kort. Lekker snorkelplek en rotspoele vir vissies vang. Heerlike hoofstrand vir branders ry! Lagoon is die lekkerste plek om sommer die hele dag te spandeer!"
"Stilbaai has a lovely clean beach and waterfront. The residents were all very friendly and welcoming."
"Ongelooflike vriendelike mense, lekker restaurante en 'n skoon en rustige dorp, maar jy voel nie soos in sommige strandoorde buiteseisoen dat jul amper die enigste mense is wat daar kuier nie."
"Baie lekker in Februarie en Maart - gaan as jy kan!"
"Dis 'n lieflike plekkie! Allergaartjie se skons is heerlik! Baie dinge om daar te doen, veral in Desember."
"Stilbaai is 'n baie mooi skoon en veilige dorp. Min dat jy nog plekke sien waar daar nie diefwering oral is nie. Baie interessante winkels. Al wat sleg is, is dat mens nie maklik op die strand kan kom om daar jou dag bietjie deur te bring nie."
"Stilbaai is a lovely town with lots to do in and around town. We'll definitely be back! "
"Stilbaai se rivier met die mond maak dit ideaal vir mense met klein kinders - hulle kan in die rivier swem. Daar is ook plek vir mense wat meer wil doen soos vlieërbranderry, visvang, waterski ens. Restaurante se kos is goed."
"Wonderlike plek, maar ongelukkig is die plek bestrooi met stompies by elke bankie waar jy wil gaan sit om na uitsig te kyk. Dit is hondevriendelik, maar ongelukkig moet jy mooi kyk waar jy loop anders trap jy in poef en oor Nuwejaar gee niemand om oor honde nie - die vuurwerke gaan mal."