Verified Reviews
Summerstrand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Summerstrand
Rated 4.6 out of 5 based on 209 reviews.
"Lekker om weer die Summerstrand te ervaar. Verbeterde wandelpaaie pragtig al langs die strand en dis veilig."
"Ek was verbaas. Dis skoon en blyk veilig te wees. Voel soos vakansie! (Al was dit werk)."
"Feels like a village yet part of a large city. Friendly people and relaxing, safe environment. "
"Lekker sentraal, baie restaurante en kuierplekke en die verkeer het geensins gepla nie."
"Die eerste dag was baie winderig, maar die ander twee was meer uithoudbaar."
"Vir sport entoesiaste is dit naby Hobie Beach parkrun, die begin punt van die Ysterman asook Pollok Beach, die beginpunt van die jaarlikse ultra- half- en marathon. Die mooi strande bied baie geleentheid vir bird watching. "
"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."