Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"Extremely underrated as a holiday destination, what a gem of a place! "
"Pragtige opkomende dorpie. Beslis 'n mooi vakansiebestemming."
"Kenton-on-Sea has grown considerably and is now a fairly large town now with plenty of holiday accommodation. Certainly a lovely area for a holiday. Rivers and estuaries were very low when we visited the area. Hopefully this is just seasonal."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
The Willows Resort & Conference Centre"Well maintained city and sea."
"Stil, netjiese woonbuurt naby goeie restaurante en vermaak. Maklik bereikbaar van hoofroetes af."
"Wavecrest is central to the beach and reasonably close to shops, petrol station and restaurant."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Marina Martinique 1297"Die omgewing en die kanaal is baie mooi. Permanente inwoners het ons selfs op 'n bootrit geneem op die kanaal en ons kon die mooi huise van 'n ander oog punt kon besigtig."
"Stil en rustige omgewing. Winkels en see is als lekker naby. De Gamma is waar als gebeur. "
"Was so tien jaar gelede daar toe was dit rustig en baie aangenaam. Nou het dit uit die nate gebars en is 'n babelse verwarring, veral in die besigheidsarea. Sal maar liewer nie weer daar besoek nie."
Cape St Francis, Sunshine Coast
Cape St Francis Resort"Pragtige klein kusdorpie met skoon, wit strande en heerlike eetplekke. Het Port St Francis ook besoek, interessante hawe-gebied met winkeltjies en kuierplekke."
"Sou graag in ander seisoene ook daar wou kuier, al die bedrywighede rondom die plaaslike boerdery beleef."
"Baie besige dorp wat nie baie skoon gehou word nie, nabygeleë plekke kan besoek word."