Successfully reported

Verified Reviews

Sunshine Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.

Despatch, Sunshine Coast

Studio 47

"Despatch is 'n netjiese plattelandse dorpie wat gerieflik naby groot sentra is soos Uitenhage en Port Elizabeth."

Despatch, Sunshine Coast

Buttons Too

"Naby genoeg aan Port Elizabeth en Uitenhage as 'n basis, om die omgewing te verken."

Summerstrand, Sunshine Coast

Beachwalk Bed and Breakfast

"Summerstrand is 'n baie mooi en gerieflike bestemming. Ek sal weer daar bly."

Marina Martinique, Sunshine Coast

Marina Martinique 1297

"Asemrowend pragtig, luuks, modern, veilig, rustig en goed geleë."

Beachview, Sunshine Coast

Birds on a Rock

"Dit is 'n afgesonderde deel en baie stil. Min mense en huise en het waarlik veilig gevoel."

Kenton-on-Sea, Sunshine Coast

Friedenheim

"We are definitely coming back soon."

Cannon Rocks, Sunshine Coast

Oh Hello

"Ek sal enige iemand aanbeveel om dit te besoek. Sommer al die plekkies daar naby. Daar is die interessantste padstalletjie, mense is vriendelik. Soveel interessante inligtig waar die naam vandaan kom ens. Die natuur op sy beste en pragtigste. Dis 'n moet vir elke toeris. Skoon en netjies, word instand gehou. Te pragtig."

Walmer, Sunshine Coast

Villa Vega

"Walmer is a nice relaxed area. I really enjoyed staying as it was close enough to the waterfront without being to busy and bustling."

Bluewater Bay, Sunshine Coast

Coega Lodge

"So skoon en netjies. Spar en P&P is nabygeleë en natuurlik Steers/Deboinairs/Fish Aways is altyd 'n wenner. Naby snelweg."

Humewood, Sunshine Coast

FewSteps Accommodation

"Die teenwoordigheid van die Akwarium, Boardwalk, uitstekende strande en 'n verskeidenheid van hotelle, restourante en pubs maak dit 'n ongelooflike ervaring vir toeriste."

Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast

28 Stones Hill Guest House

"Die verval van die dorp se infrastruktuur is nogal baie opsigtelik. Ook nie skoon nie. So 'n mooi omgewing, maar 'n eerste beeld van die dorp komplimenteer nie toerisme nie. "

Summerstrand, Sunshine Coast

32 Summerseas

"Great with young children. They can cycle on the coastal path and the beach is perfect, with a safe tide pool too!"

Boknesstrand, Sunshine Coast

Pantoqi, Boknes

"'n Weggesteekte wonder! Dis jammer ek het nie jare gelede eerder daar in 'n vakante plot belê nie!"

Quigney Beach, Sunshine Coast

African Dreams Bed & Breakfast

"Quigney Beach het ongelooflike potensiaal, maar herstelwerk aan die strandfront moet afgehandel word en veiligheid van toeriste moet verseker word."

Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast

28 Stones Hill Guest House

"Dit was absoluut wonderlik om al die ou geboue, huisies, kerke, museums en universiteit te besoek!"

Patensie, Sunshine Coast

Highview Guesthouse

"Prachtig voor eenmalig bezoek."

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

Hancke Holiday Apartments

"Perfekte vakansiedorp vir enige ouderdom groep."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast

Angels Rest

"If you want to break away and just have a city life it's one of the places to visit."

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

58 The View

"Jeffreysbaai is 'n tuiste en dis altyd lekker om terug huis toe te gaan."

Page
Page 111 - Showing 3301 to 3330