Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Artificer Cottage"I only visit Grahamstown during the festival and I always enjoy it and return every year. "
Addo Elephant Park, Sunshine Coast
Lenmore Chalets, Restaurant, Deli and Bakery"Sal beslis terugkom hiervoor. Ons gids, Simni, het ons verwagtinge oortref met sy kennis, gemaklikheid. Die Cattle Baron se kos was ook van die boonste rakke. 'n Wonderlike ervaring. "
St Francis Bay, Sunshine Coast
3 Main Royal Port St Francis"'n Pragtige dorp, met baie dinge om te doen."
"Very safe even at night time. Great shopping malls and great price promotions. Just the area where we visited (Station Hill) the streets there needs serious attention. But that's a minor compare to the hospitality, the friendly people. I love PA."
Cape St Francis, Sunshine Coast
Cera"Maak seker dat jy jou nodige inkopies afgehandel het as jy nie van plan is om na die naburige St. Francisbaai te wil ry as jy iets benodig nie. Die winkeltjie op Kaap St. Francis se voorraad is beperk, en is slegs sekere ure oop vir besigheid."
"Mal oor JBay. Alles daar wat jy nodig het van winkels, medies, visvang, rus en stilte."
"Boknesstrand is voorwaar 'n versteekte diamand. Skoon en rustig. Dit is ongetwyveld die perfekte wegbreek vir die stad-voos vakansieganger."
Addo Elephant Park, Sunshine Coast
River Front Estate"Dit was 'n eerste besoek en die moeite werd."
"If the municipality could just fix the potholes in Vincent and East London then it will be a pleasure to stay there for a holiday."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Jenny's Guest House"Was a little disappointed as G-town is looking a little run-down. "
"Nooit geweet dis so mooi daar in die Citrus Norse nie en die mense is baie vriendelik en het baie lekker restaurante. Jy kan veral deur die Langkloof ry en die natuur daar beleef. "
"Net te veel eetplekke. My gewig is weer mooi op pad suide toe. Maar is dit nie waarvoor vakansies is nie?"
"Wonderlike kunsdorpie met baie lekker eetplekkies en baie om te sien. As jy 'n boekwurm is, is hierdie die dorpie vir jou."