Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
"Ons het nog nooit sulke vriendelike mense ontmoet nie. Ons was verstom. Waar ons ookal gestop het of ingegaan het was ons soos langverlore familie behandel. Merkwaardig!!"
"Dit is 'n baie oulike plekkie vir toeriste, maar daar is te min plekke om te gaan uiteet."
Cape St Francis, Sunshine Coast
Home and Away Accommodation"St. Francis is pragtig ! Baie goeie en verskeidenheid restaurante! Baie om te doen. Mooiste natuur wandelpaaie om te stap. Bootvaart op die Krommerivier en lagoon was wonderlik!"
Marina Martinique, Sunshine Coast
Marina Martinique B&B"Die ligging is beslis 'n pluspunt en dit is baie stil en rustig."
"Baie oulike dorpie. Ons oorweeg dit om oor die Desembervakansie weer terug te kom."
St Francis Bay, Sunshine Coast
The Tin Shack"Fantastic village to visit. Many restaurants to choose from and so much to do and very beautiful."
"Oulike dorpie - ons het nie veel tyd gehad om rond te kyk nie, maar dit wat ons gesien het - was goed."
"Baie mooi. Wat ons nie geweet het nie is dat alles om die Kowierivier draai en nie om die see nie! "
"Wavecrest is die moeite werd, baie branderplankryers, Nina's kan ek aanbeveel."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Marina Martinique 1297"Ons het heerlik gekuier by Marina Martinique."
"Dit is 'n baie oulike plek en vorm deel van die groter Jeffreysbaai. Ek sal beslis weer daar gaan vakansiehou!"
"Soveel variasie in so 'n klein plekkie! Verskeidenheid strande - sand, rotse en rivier. Stapmoontlikhede oorvloedig. Die stap na die Diaz-kruis is 'n belewenis. Die winkels is goed en die bakkery 'n groot verrassing - die lekkerste brood. 'n Wenner-bestemming."
Marina Martinique, Sunshine Coast
Marina Martinique B&B"Fantasties - vyfster-gehalte in alle opsigte."
"Seaview is 'n pragtige plek weg van die gewoel, maar genoeg om te doen met puik restaurant en 'n nabygeleë inkopiesentrum."