Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 4765 reviews.
Marina Martinique, Sunshine Coast
Claptons 18 Jeffreysbaai"Die Marina Martinique is pragtig, maar mens moet ver deur 'n informele nedersetting ry om daar uit te kom."
"Een van die pragtige, skoon plekkies van ons land. Feitlik geen papiere en gemors wat rondlê nie. Die inwoners was almal baie aangenaam. Dit was 'n eerste keer vir my en hoop nie 'n laaste besoek nie. "
Paradise Beach, Sunshine Coast
Paradise Self-Catering Units"Pragtige strand en die sonsopkoms is stunning!"
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Isiqalo"Grahamstown is loaded with South African history more so with the political name changes effected recently, there's a lot to learn about the place."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
City of the Saints Guest Cottage"Was my eerste besoek aan Grahamstad, wat 'n pragtig historiese plek, sal weer moet gaan om al die mooi plekke te besoek. Die teerpaaie is natuurlik onrybaar, vol slaggate, die dame by die inligtingskantoor was baie negatief oor die klein dorpie en het dit net die heeltyd afgebreek en sleg gesê. Verder het ek die dorpie baie geniet."
"Boknes is 'n pragtige, stil en veilige strand. Die mense is vriendelik en die omgewing is ongelooflik mooi. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Die naaste dorp is Kenton-on-sea wat ongeveer 15 minute se ry van Boknes af is en het alles wat nodig is. "
"Behalwe visvang en die swemstrand is daar nie veel om te doen nie. Moes stad toe ry vir alle ander aktiwiteite. "
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Grahamstown is a very interesting place. I love the old buildings, churches and some of the houses found there. The roads have unfortunately not been maintained and there are so many potholes. You have to be so careful driving around. Drinking water must be bought and the residents are worried about the sewage problems in the future. I hope things will improve soon."
"Port Alfred is 'n rustig en verbasende skoon dorpie met vriendelike mense. Ek hoop ek kan daar gaan aftree."
"I would recommend it to anyone who plans a trip to South Africa. Keep your eyes open and the doors closed and you will see so many things. The only thing we would have liked to see is a greater selection on affordable foods when arriving and staying with self-catering options. We were quite hungry and there was nothing nearby. The prices on the small selection of foods was too high and when staying with a big family it wasn't offering enough options. Apart from that it was great. Also, the organised safaris would have been great for my kids but they said they are too young. There was no difference though to driving with our own car in terms of safety. It would have been great to experience the tour with the guide and get some of the insides and explanations of the wildlife first hand. Other than that we really enjoyed the stay and will come back in some years."
"Besoek aan Greater Addo is 'n absolute moet vir plaaslike sowel as oorsese toeriste. Werklik die moeite werd! Inligting volledig, diere volop! Een park waar jy weer en weer heen kan gaan!"
"Die sandduine maak die parkeerareas en swemareas toe. Hulle moet dit onderhou. Andersins is dit baie mooi."
"Die eerste dag was baie winderig, maar die ander twee was meer uithoudbaar."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Schoenmakerskop Self-catering Apartments"My hart is daar, maar my lyf is in Johannesburg."
"Daar is nie vreeslik baie om te doen nie, maar dit het ons gepas as ouer mense. Ons het gegaan om die Ironman-kompitisie te ondersteun en tussenin het ons lekker gerus."