Verified Reviews
Umdloti
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umdloti
Rated 4.6 out of 5 based on 364 reviews.
"Baie naby aan Umhlanga (7 km) en selfs Ballito is net 27 km verder. Mens kan regtig maklik na ander strande ook gaan en Durban is ook vinnig bereikbaar. Strande was relatief skoon en lewensredders was oral op hul pos."
"Die dorpie is bietjie afgeleef en strand-infrastruktuur het ook so bietjie opknapping nodig, goed om 1 keer te sien, maar sal nie weer kom nie."
"Die mooiste mooiste plek. Lekker koffiewinkels en heerlike strand. Pragtig met al die skepe wat lê en wag om in die Durban hawe in te gaan."
"Swak restaurante, maar die winkelkompleks in die area, Gernobia sentrum is 'n paar kilometer daarvandaan op die N1 na Durban en pragtig met lieflike eetplekke. Ballito en Umhlanga is lekker naby. "
"Umdloti is een van ons gunstelingplekke om vakansie te hou. Dit is die enigste plek waar ek in die see swem, te danke aan die tidal pool. "
"Ideaal vir 'n wegbreek van die gejaag van die groot stede en besige strande. Die natuur in die area is kos vir die siel!"
"Umdloti is my gunsteling plek in KwaZulu-Natal. Baie sentraal geleë, baby lughawe en Gateway Mall."
"Trying to get parking along the beach was a nightmare. Loved the tidal pool."
"Ongelukkig het die Spar afgebrand, maar wel heropen op 5 Desember 2019. Umdloti rustiger as die groter Umhlanga en Balito, verkeergewys ens."