Verified Reviews
Upington
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Upington
Rated 4.3 out of 5 based on 628 reviews.
"Groot moderne dorp/stad met vriendelik mense, sowel as alle geriewe en dienste!"
"Heerlik naby alles wat jy in 'n groot stad sou verwag. Upington is 'n besonderse toerisme-aantreklikheid in die hart van die Noord-Kaap. Bied jou kultuur by die Oranje Wynkelders se kaas- en wynproe noudat die Covid-regulasies dit weer toelaat, met pragtigste vakansieplekke langs die mooi Oranjerivier."
"Daar is baie akkommodasie beskikbaar en sorvuldiglik moet nagegaan word oor die bespreking, voordele en nadele. Wat jy gegee word is wat jy voor betaal en bespreek het."
"So pragtige dorp. Dit is so heerlik om op die oewer van die Gariep te ontspan. Ons land se eie Palm Beach. Die lane palmbome iets besonders."
"The reason for our stop over was because it was the closest town for us to reach after viewing Augrabies Falls."
"Loved Upington; Enjoyed a superb supper at the Red Ox Restaurant. Friendly service."
"Tipiese plattelandse dorp met 'n verskil dat dit die pragtige Oranjerivier by het. "
"Sal weer daar gaan bly net bietjie langer volgende keer. Mense baie vriendelik en behulpsaam."
"There is a lovely steakhouse on the Orange River. The town is beautifully clean and the inhabitants super-friendly."
"Baie geluk Upington stadsraad en publiek vir 'n skoon en goedversorgde dorp. Klerksdorp en Noordwes kan gerus by julle kom leer."