Verified Reviews
Vredenburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Vredenburg
Rated 4.3 out of 5 based on 180 reviews.
"Vredenburg se mense is wat ek van die dorp mis. Al hoekom ek'n? 3 gegee het, as jy verkies om by die see uit te span, moet jy ry na die see, maar soos ek reeds gesê het as jy die omgewing wil verken is die dorp baie sentraal geleë, met die nodige infrastruktuur."
"Ons tyd was bietjie min om regtig Vredenburg te explore. Maar waar ons tuis was is dit 'n baie mooi en rustige plek."
"Vredenburg is gerieflik geleë. Bespaar geld deur in Vredenburg te bespreek en die Weskus plat te reis. Soveel nabye strande is by Vredenburg. Dit is in die middel van alle strand dorpies. Vredenburg het alles wat dalk nodig verkry sal word op vakansie."
"Ons was daar vir 'n resies in Langebaan so Vredenburg was nie noodwendig ons bestemming nie."
"Ek het geen negatiewe kommentaar oor Vredenburg nie. Dit is baie sentraal geleë, en naby alles, met baie gerieflike besienswaardighede."
"Ons vind Vredenburg sentraal. Mykonos, Langebaan, St. Helenabaai, Paternoster, Saldanna en Laaiplek is naby geleë!"