Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Ons gaan die laatse 3 jaar vir 'n week in Desember Vaalwater toe, baie lekker area om te rus."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
@ The Bush"Jammer oor net 1 restaurant op die terrein waarvan die diens baie stadig was en daar's glad nie 'n nie-rook area nie wat dit moeilik maak vir mense wat dit sou verkies. Die kos was maar gemiddeld en ook nie vreeslik baie om van te kies nie. Ons het oor die algemeen ook die gevoel gekry dat die mense in restaurant, winkel en slaghuis nie vreeslik vriendelik is nie. Die winkel het net die basiese benodighede. Vat dus genoeg kos saam. Leeupoort het baie diere, ons het veral die vlakvarkkleintjies wat gereeld kom hallo sê het vreeslik geniet. As jy nie wil rondry nie en net by die huis wil kuier sal ek Leeupoort aanbeveel."
"We wish that the resort extend hours on day visits and allow visitors to have their own drinks inside."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Boshuske"Vriendelike toeriste, sowel as permanente inwoners. Diere fantasties. Ongerepte, mooi natuur."
"Everything was accessible to us. People were friendly. We had a fabulous weekend."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Dit sal welkom wees as Winkeltjie bietjie meer nodige voorraad kan aanhou, veral gedurende die Kerstyd wanneer meer benodig kan word."
"A very peaceful place with plenty of activities for a relaxing holiday. I love Bela-Bela!"
"Perfect place for traveling purposes and escape from the city."
"All good - area is perfect, though the roads in terrible condition."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Ludakari"I grew up there, brought back beautiful memories. Will always love it."
"Ek vind die Waterberg as vakansiebestemming gerieflik naby Pretoria met 'n verskeidenheid vakansieverblyf wat aan meeste mense se smaak voldoen."
"If it is peace and relaxation you're after, you'll definitely get it in Waterberg."
"Pragtig, lekker temperature. Gemaklike klimaat. Kan heeldag besig bly sonder om vervelig to raak. Geriewe is netjies en nabygeleë."