Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Mabalingwe self is 'n pragtige reservaat. Restaurant was baie netjies, mooi met heerlike kos en goeie diens. Wildsrit was baie lekker en leersaam en veldgids was 'n uitstekende gids met baie kennis, vriendelik en dit was die hoogtepunt van ons hele vakansie."
"Beautiful reserve. Saw an abundance of animals without even leaving our unit. The drives were also very rewarding. Staff were all very friendly and helpful at the reserve. Will be back."
"Die ligging is fantasties, die beeldskoon, rustig en baie luuks. Ons kan nie kla oor enige iets behalwe slegte komminukasie op die stadium nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"We will consider Leeupoort Vakansiedorp again for a breakaway. They can maybe consider some more activities for teenagers, as there was only jukskei for them to play."
"Ons ken slegs die besighede in die dorp. Genoeg winkels om jou in besig te hou, kan ook lekker eet by restaurante. Ken nie die omgewing nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Hawk 630"Dit is 'n stukkie paradys. Vriendelike mense wat almal groet, nie iets waaraan ons in die stad gewoond is nie. Ons beplan al klaar om weer tyd tussen die diere te gaan spandeer. As jy 'n veldmens is, is dit die plek om siel en liggaam te gaan verfris."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Wharthog Corner Leeupoort"Lekker kuierplek en om weg te kan breek na die bos en die diere is so die prys werd gewees. Beveel aan vir almal wat diere wil sien, dit was fantasties by Leeupoort. Onbeskryflike oomblikke, sal julle gou weer sien."
"If you want a cool place, go there, it is affordable, nice and safe."