Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Bad reception/network at some places, but amazing place to explore. "
"Ons het ontspan en die natuur geniet. Sal vir enige iemand aanbeveel om jou batterye net weer te gaan laai en ontspan!"
"Great place to connect with self and nature. We have been visiting various lodges around the area for over 10 years. The area influenced my family's decision to build in one of the local golf estates."
"Die landskap is so rusting en met lente in die lug is dit 'n wonderlike buitelug-omgewing. Bosveld bly maar mooi."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Paulandi - Leeupoort"Dit is altyd die moeite werd om vir 'n naweek weg te breek en jou siel en gees te vul met die natuurskoon en diere-energie rondom jou."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa"Akkommodasie-pryse vir die Suid-Afrikaanse mark."
"Ons was 'n hele paar jaar terug in die gebied en ek moet sê die dorp is bietjie verwaarloos. Ons het gesukkel om 'n Spar of PnP oop te kry na 18:00 op 'n Sondag. Die eetplek wat ons Sondag besoek het, was 'n baie onaangename ervaring in terme van kos - my kos was oneetbaar, so sout dat ek kon amper nie een mondvol in my lyf kry nie, baie swak diens ook nog ervaar. "
"Die bos is baie mooi, maar die Bela-Bela dorparea is verwaarloos."
"Lekker naby Gauteng vir 'n vinnige wegbreek in die natuur. "
"The biosphere is really something to experience. Book in anywhere in the Waterberg Meander. The region is made for peace seekers in the mountains. Stunning views and some lovely stays."
"The town of Bela-Bela is not our idea of somewhere to stay as it seems run down and not safe. However, just outside of town in the many resorts and game farms, you are spoilt for choice."
"Lekker warm dae, heerlike reën die 25ste Augustus gekry en natuurlik die volgende oggend weer lekker warm. Die blou lug maak mens se dag."
"We stopped in both Bela-Bela and Vaalwater and had genuine greetings and help from everyone I met. We took the scenic route (and a beautiful dirt road on our way home) via Rooiberg and stopped often to enjoy the beauty. Will certainly be back."
"Ongelooflik mooi en skoon lug vir 'n verandering (ons bly in Johannesburg). Twee ure weg en mens is in paradys - My voorkeur wegbreek-plek!"