Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Hornbill Lodge"Dit raak baie vol gebou en 'n mens verloor amper baie maklik die bos gevoel."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Leeupoort Cottage 826"There should be a bit more signage on the roads, especially in the reserve."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"Sal definitief weer gaan. Die keer saam familie en vriende."
"Mabalingwe is 'n perfekte wegbreek-plek wat nie te ver is vanaf Johannesburg nie."
"Hierdie is definitief 'n toeristebestemming vir liefhebbers van die natuur en die Waterberge."
"Die dorpie self sou ek nie juis as 'n toeristebestemming adverteer nie, maar die Klein-Kariba oord self is beslis."
"Network around the area is terrible, you end up travelling far because navigators can't get connection."
"The Kalahari Oasis was exellent and great fun. Will definitely recommend this area to others."
"Ek is verlief op die pragtige bosvelddorp. Skoon en netjies met die vriendelikste mense oral."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Boskooi"Ons sal beslis weer kom, aangesien ons beplan om erf te koop daar."