Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"It a place that I can come back to again, and recommend to others. We had a wonderful time. The place was peaceful, clean and relaxing. Thank you Sharon for your hospitality."
"Baie mooi plekke om te besoek op die Thabazimbi pad uit en naby geleë aan blyplekke."
"Met Covid wat 'n demper plaas op toeriste, kan die gemeenskaplike fasiliteite maklik omskep word om spanbousessies en werksessies vir maatskappye te akkommodeer."
"Wild is volop in die Mabalingwe Game Reserve, het die self drive-opsies geniet."
"Lots of activities in the area, Google is your friend to find the hidden gems."
"Dit is 'n beeldskone area en ons het die view rerig geniet. Ek sal definitief weer gaan."
"Hou niks van dorp self nie. Baie onveilig gevoel. Gebruik maar nuwe mall net buite dorp."
"There are many tranquil lodges and resorts in Bela Bela, which make it a great tourist destination."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
Molalatau Lodge and Campsites"Ons het lekker koel weer gehad met al die reën, maar die plek is net so duskant die hel normaalweg in Desember."
"Alles wat jy nodig het insluitende Woolies en MediClinic. Jammer oor die skade wat Yskor aan die berge gedoen het."
"Heerlike plekkie vir 'n vinnige wegbreek. Lekker restaurante en heerlike warmbronne. Stop gerus by “Toeka se dae” net voor jy by dei dorp inry. Heerlikste kaaiings en lekker speelplek vir die kinders."
"Die dorp self is bietjie verwaarloos maar alles buite die dorp is nog baie mooi."
"Great place with many things to do without leaving the reserve. Caters for different types of travel needs. Great entertainment area within the reserve."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Pragtige en rustige wegbreek. Sal die vakansiedorp vir almal aanbeveel."
"Dit is n lieflike ou dorpie - hy het die nodige winkels en alles is relatief naby geleë."
"Dit was ons eerste besoek aan die Waterberg, maar vir seker nie die laaste nie. Die natuurskoon van die area, maar ook die mense van Vaalwater was ’n wonderlike ervaring."