Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"Die omgewing is baie mooi, maar ook baie droog, dit sal baie hartseer wees as die veld moet brand and diere moet seerkry. Ek voel dat daar meer klem gelê moet word oor veld-veiligheid, veral omdat daar op so baie plekke gebraai word in en om die terrein."
"Net 'n ongelooflike lekker en mooi bos-ervaring. My topplek in Suid-Afrika!"
"Goeie keuse in die laat winter. Dink die somer sal baie warm wees. "
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Rustgevonden"Leeupoort is a wonderful clean and friendly getaway destination for both young and old. The place is amazing and totally beautiful."
"Dis mooi, dis veilig, mense is vriendelik en behulpsaam en mens kom terug en voel geestelik soos 'n nuwe mens. As jy net bietjie wil wegbreek en jou innerlike self weer wil vind en net rus, is hierdie die plek en omgewing om te wees! "
"Pragtige asemrowende berge en omgewing met baie wildsplase. Ons het wildsveiling in Vaalwater bygewoon wat maar 34 km van Madikela was."