Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 2618 reviews.
"I loved everything, especially because you don't have to travel far for other things e.g ATM's, grocery stores etc."
"Maak seker jy kom met al jou proviand want die dorpie is pateties. Sorg dat jy na jou bestemming ry en nie nodig het om die verval van die dorp te aanskou nie."
"Die mooiste plek wat ek nie eers gedink het voorheen nie, sal beslis weer gaan."
"Die dorpie lyk 'n bietjie afgeleef op die oog af. Moontlik is daar versteekte juwele. "
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Vir Altyd"Sal beslis weer Leeupoort Vakansiedorp besoek. Hulle staan nie een tree terug vir Marlothpark nie."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Die wild is baie min! Ons het vir 6 ure rondgery en net rooibokke en vlakvarke gesien. Dit word geadverteer as 'n Groot 5-reservaat, maar daar aangekom vind ek uit leeus word apart aangehou en teen 'n heftige fooi kan jy na die lion feeding gaan kyk op Woensdag- en Sondagoggende. Die warm swembaddens was toe nou glad nie so warm nie. Jammerte. Kalahari Oasis is 'n great pub!"
"Lovely area, a lot of improvements done over the last 20 years."
Lephalale (Ellisras), Waterberg
BoshEnRust"Dit lyk skoner en netjieser as 'n paar ander dorpe waar ek onlangs was. Net jammer daar's 'n totale onwilligheid om slaggate in die paaie reg te maak."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Bosveld Vreugde - House Nyala"Baie goed geleë, 'n lekker plek om uit te span met baie wild om te sien."