Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"West Coast is the new destination of choice, having said that I am hoping it does not become too busy or expensive."
"Dit is baie mooi en rustig maar tans is daar nog min om in St Helenabaai self te doen. Jy moet heeltyd na omliggende dorpies en strande ry om aktiwiteite te doen. Dit sal perfek wees vir 'n rustige vakansie waar jy slegs by die huis wil vertoef."
"Enjoyed the areas surrounding Elandsbaai and visited quite a few destinations every day of our holiday. The Sishen train daily was a sight to behold, loved the caves, and birdlife, as well the ocean."
"Baie lekker vir iemand wat wil gaan ontspan en batterye laai weg van die stadslawaai en liggies."
"Was goed vir ons behoefte vir stil tyd in ontspanne atmosfeer weg van besige dorpe met te veel verkeer."
"Pragtige klein plekkie met lekker restaurante. Die dorpie is baie netjies en goed onderhou."
"Wonderlike plek. Hemel op aarde. Spar het alles wat mens nodig het. Alegria Restaurant is wonderlik en personeel en eienaar so vriendelik."
"The beach was filled with seaweed which did not make for an easy walk. Not sure if this is an issue that could perhaps be looked at otherwise was a fantastic destination."
"As gevolg van die sentrale ligging van die verblyf is dit baie maklik om die omgewing te verken. In die onmiddellike omgewing is daar Britannia Baai en Shelley Point. Port Owen (Vredenburg), Paternoster en Langebaan is letterlik om die draai en ons het heerlik daar verken."
"'n Juweel van 'n dorp sentraal vir alles! Alles werk en die dorp is skoon! Nogal 'n verandering as jy van Gauteng af kom."
"St Helenabaai het my hart gesteel. Ek maak reeds planne om weer en weer terug te keer. St. Helenabaai is beslis 'n stukkie paradys!"