Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Dis een van die beste plekke om vakansie te geniet, dis naby winkels, die see en daar is fasiliteite om kinders besig te hou. Lekker stap deur die stalletjies en heerlike eetplekke, just love it!!"
"Awesome vir iemand wat van rustigheid hou. En jy is naby alles, lieflikste wynplase asook ander mooi plekkies. Fryers Cove, The Cabin is gunsteling eetplekke. Kommetjie by Strandfontein is ook net 7 km weg en ook 'n heerlike eetplek."
"Yzerfontein is 'n pragtige skoon en rustige kusdorp met 'n lang kuslyn en pragtige branders. Dit nie meer 'n klein stranddorp nie, maar is tog weg van die stadsgewoel."
"Eersteklas gemeenskap. Vriendelik, hulpvaardig, het respek, skoon omgewing, wat dui op trots en toewyding van elkeen betrokke. "
"Die stillte was 'n lafenis vir 'n moeë siel. Die uitsig oor die dam onverbeterlik."
"My eerste besoek daar en slegs een aand oorgebly - sal graag weer die omgewing besoek."
"Lovely, peaceful and tranquil town only 2 hours from Cape Town. If you are looking for rest and relaxation, Paternoster can offer just that."
"If you are looking for a quiet area just to relax then Yzerfontein would be a great destination."
"This small development is ideally located on St. Helena Bay with easy access to all shopping, dining and services, yet quiet and peaceful."
"Saldanha is 'n dorpie wat elke persoon ten minste een keer moet besoek op die Weskus-pad."
"Baie veilig en rustig, asook gerieflik met die mall indien 'n mens enige iets onverwags benodig. "