Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Ek is 'n voorstaander vir Weskus en Langebaan was nog altyd my plekke waar ek skuiling soek net om weg te breek van die middestad se gevoel en geraas en om eerlik te wees, 'n man is gelukkig waar sy familie gelukkig is."
"Lekker langs die lang wit stand geloop. Desiree/James het ons van al die moet-sien-plekke vertel en ook van goeie, bekostigbare eetplekke vertel. "
"Skoon lug en pragtige see-uitsig. Net die beste om die gemoed te kalmeer na 'n besige jaar."
"Port Owen is stil en rustig. As jy iets soek wat veilig is en stil is, sal ek dit aanbeveel. "
"Paternoster is 'n pragtige kusdorpie, met die wonderlikste en vriendelikste mense. Puik restaurante."
"Sal altyd ons gunsteling bly. Die mense is baie gaaf, veral in die winkelsentrums en restaurante. Baie dankie. "
"St. Helenabaai het soveel potensiaal. Die monument is vervalle. Die vis en chips by die hawe was droog en is eers deur 'n mikrogolf en toe aan ons oorhandig. Die Pica Pizza was heerlik! Definitief 'n juweel om op trots te wees. "
"Hannas Bay is quiet, with enough shops and restaurants for what you may need, but really a place to just chill and enjoy the sea and the sand."