Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Duyker Eiland is 'n besonder mooi en rustige plekkie om te besoek. Soveel ongereptheid nog om te geniet te midde van al die ontwikkeling."
"St. Helenabaai se mense is almal vriendelik. Rustige atmosfeer. Winkels voldoen aan al jou noodsaaklikhede."
"Baie oulike vakansie plek. Sentraal geleë. Reisafstand van Langebaan, Paternoster, Jacobsbaai en ander omliggende plekke."
"Netjiese, skoon dorpie. Vriendelike inwoners-hartsmense. Dankie Velddrif, ons sien jul volgende jaar weer."
"Baie winderig seker omdat dit reg langs die see geleë is. Ek is nie seker of die sterk winde die WiFi-konneksie belemmer nie, maar het vreeslik gesukkel met opvangs van selfoon en televisie. Behalwe vir dit het ons lekker gekuier."
"Dorp het baie groter geword, maar als was goed. Nice destination en ek sal altyd soontoe gaan."