Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.
"Aangenaam verras. Pragtige kustuine, mooi wandelpaadjies en baie skoon. Lekker geëet by Issabellas."
"Very friendly town. My partner Damian and I went for run and explored a bit and all the Neighbors smiled and waved."
"Baie nuwe uitbreidings, met baie huise nog in aanbou. Beskik oor nodige winkels en geriewe. Mooi strandgebied."
"Rustige kusdorpie waar mens net kan ontspan, boek lees of op die strand loop (en swem as jy die koue water kan vat) as jy wil, of na een van vele goeie restuarante gaan vir lekker kuier met vriende. Blykbaar heelwat kreef binne seisoen, maar dit moet ek nog meemaak."
"Bietjie ver om daar uit te kom en nie veel om te doen nie. Winkels ook tans 'n probleem, moet ver ry om basiese goed te kan koop."
"Far away. Typical West Coast fishing town with beautiful beaches and an interesting bird colony. Not much to do except relax and enjoy the solitude."
"Dit bly 'n gunsteling bestemming vir 'n naweek wegbreek. Beskik oor al die noodsaaklike geriewe."
"Vredendal het ons aangenaam verras en die mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"My sister and I did not visit Bird Island as we felt the charges were rather steep for local pensioners to walk along and see a few sea birds."
"Binne bereik van Vredendal, Doringbaai en Lambertsbaai, met ander woorde, die see is naby. Baie min koswinkels. Nie 'n wye verskeidenheid eetplekke nie."