Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 10996 reviews.

Britannia Bay, West Coast

Accommodation @ Sea Trader

"Baie oulike strand. Verlief geraak op die plek."

St Helena Bay, West Coast

G&T on the Rocks

"Die dorpie is nog nie ten volle ontwikkel as toeristebestemming nie. As jy van stilte hou, is dit die plek vir jou."

Lamberts Bay, West Coast

Friedse Plek @ Lambert's Bay

"Lambertsbaai is 'n rustige dorpie en 'n ideale plek om na weg te breek as jy wil ontsnap van die alledaagse gejaag en stres."

Paternoster, West Coast

Jongnooientjiesfontein

"Rustige en veilige dorpie met uitstekende restaurante!"

Jacobs Bay, West Coast

See-pampoentjie

"Ek wil graag 'n huisie daar hê! Dis baie goed geleë en pragtig."

Calypso Beach, West Coast

West Coast Life Lodges

"Asemrowende ligging by die see. 10 minute vanaf Langebaan en meer."

Britannia Bay, West Coast

Nautilus Self-Catering Accommodation

"Pragtige Weskusdorp is besig om hier te ontwikkel."

Langebaan, West Coast

Makarios B&B

"Lekker stil en weg van die stad se lawaai."

West Coast

Oudrif Strawbale Cottages

"Jy moet bereid en bekwaam wees om lang afstande te ry. Die natuurskoon is ongelooflik enige tyd van die jaar."

Yzerfontein, West Coast

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse

"Lekker plek! Lekker Mense! Báie lekker stappies op die strand. Moet nog baie gaan verken, so sien uit na die volgende besoek!"

Hopefield, West Coast

Miss Girly

"Hopefield is ‘n pragtige dorpie met baie geskiedenis en baie sentraal geleë om te gebruik as ‘n basis om die Weskus te verken. "

Hannas Bay, West Coast

Valdi's Beach Cottage

"Dis 'n stil en veilige dorpie."

Paternoster, West Coast

Ahoy Farmhouse 3

"Nog altyd 'n favourite."

Lamberts Bay, West Coast

Villa @ The Bay

"Baie mooi Weskus-vissersdorpie."

St Helena Bay, West Coast

Wavesong

"Supermarkte is aanwesig, met goeie en vars voorraad, paaie is geteer."

Dwarskersbos , West Coast

2 Slakkepas

"Die strand is naby, veilig en kilometers lange wit sand waarop jy selfs met 'n stootkarretjie kan stap. Die dorpie stil en rustig. Ek sal dit beslis aanbeveel vir dié wat wil gaan afskakel en net lekker rustig wees. "

Blouwater Bay, West Coast

View From The Top Lodge Bluewater Bay

"Voorstedelike woonplek, moet eie vervoer kan gebruik."

Jacobs Bay, West Coast

16 Perlemoendraai Beach House

"Baie mooi, rustig en vriendelike mense. Sal almal aanbeveel om ten minste eenkeer in hul lewens dit te gaan bewonder."

Langebaan, West Coast

The Farmhouse Hotel

"Langebaan is 'n fantastiese vakansiedorp."

Paternoster, West Coast

Aloha 1

"Baie oulike plek. Het ook maar hulle "petty crime". Kan nie iets in jou kar los nie."

Yzerfontein, West Coast

Anna se Huis

"Lovely beach, great views and, best of all, not too far from Cape Town!"

Paternoster, West Coast

Jacobsklip Loft

"Lekker naweek of vakansieplek, uitstekende restaurante."

Paternoster, West Coast

Aunty Margies

"Baie vriendelike en gasvrye mense, en sal enige tyd weer daarheen gaan en verseker vir 'n langer tydperk."

Port Owen, West Coast

Lorraines Place

"Port Owen is 'n pragtige bestemming. Veral as jy van bote en bokkoms hou."

Page
Page 313 - Showing 9361 to 9390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!