Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Cape Town is a beautiful and popular city and a person needs to book in advance to get the perfect accommodation."
"Ek sal Kaapstad vir enige mens aanbeveel - baie om te sien en te doen, redelik veilig om langs strande te loop (net nie alleen nie). Besienswaardighede is bekostigbaar, verblyf is egter buitensporig hoog."
"Dit was ongelukkig baie winderig, dus kon ons nie 'n ware beeld van Witsand kry en geniet nie."
"Pragtige omgewing, baie mense wat daar bly en besoek, verkeer is 'n uitdaging, sal beslis weer gaan."
"Rustige dorp met nodigste winkels. Pryse van volstruis en aandenkings gerig op buitelandse mark en buitensporig hoog."
"Lekker baie winkels om rond te snuffel. En daai pizza plek se pizza's en roomys cone, was uit die boeke."
"Bitter warm, so lugreëling in kamer was van onskatbare waarde. Ons besoek was alleenlik vir persoonlike vereistes."
"Dit bied alles wat 'n toeris wil hê. Die see, die berg, uitstekende winkels, pragtige wynroetes."