Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 60061 reviews.
"Interesting, friendly, beautiful historical buildings & lots to do in the area."
"Dit was ons eerste kuier in St. Helenabaai. Ons het verskillende strande ontdek waar ons lang ente gestap het. Die Alegria restaurant was ook 'n hoogtepunt vir middagete reg langs die see. Dis 'n heerlike dorpie vir rus en ontspan, met vriendelike mense."
"Baie om te sien en te doen, seker die nommer een toeristebestemming in die land!"
"Skoon dorp, vriendelike mense wat graag help, lekker kan gesels en ons het baie veilig gevoel. Sekuriteit uitstekend. Baie oulike plek en verlief geraak op die berge!"
"Soveel om te sien, doen, waardeer en geniet in die Kaap. Moenie uitstel om 'n Kaapse draai te maak nie, julle sal baie bly wees dat jul dit gedoen het."