Verified Reviews
Wild Frontier
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wild Frontier
Rated 4.6 out of 5 based on 3542 reviews.
"Vreeslike lekker plek. Hul kan gerus iets doen aan die paaie wat 'n mens moet ry - dis vol gate en slote."
"Was ons eerste keer daar. Sal graag weer wil gaan, maar dié keer om rustig te verkeer in Marloth Park, i.p.v. net oornag."
"Natuurprag by jou voordeur en die heeltyd om jou. Beslis 'n aanbeveling vir die natuurkind of as jy en jou mense uit die gejaag en geraas van elke dag se werkslewe net wil vrede vind in God se handewerk. Rustigheid vir jou siel."
"Loved Marloth Park - would advise people to shop at Komatipoort (cheaper and better facilities). Also the security services in Marloth is brilliant."
"Altyd lekker, netjies en 'n bestemming om vir seker deel te maak van elke jaar se beplanning."
"Indien jy 'n rustige vakansie wil hê, is Marlothpark die ideale plek om vakansie te hou."
"The roads are bad, but there has been a lot of rain which probably contributed. The views from many viewing points over the river are amazing."
"Ons sal graag weer daarheen wil gaan, maar bv. voor die winkeltjies is daar mense wat sit en drink. Pragtige area."
"Marlothpark het baie verander. Baie uitgebrei en weet nie of dit vir die goeie is nie. Nie almal gaan Marlothpark toe om 'n boservaring te geniet nie en dit is kommerwekkend. Ons geniet Marlothpark."
"Absolutely beautiful place to visit. The wildlife is great, the trails are well maintained, and the bush is stunning. We definitely recommend Marloth Park to anyone who wants to be in touch with nature."