Verified Reviews
Wild Frontier
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Wild Frontier
Rated 4.6 out of 5 based on 3542 reviews.
"Marlothpark self sal dringend iets moet doen aan mense wat partytjies hou en musiek kliphard speel dag en nag. Sommige eienaars beboet jou met R3500 vir jou eerste geraas/rusversteuring klagte (dit sluit in harde musiek, kuier, en kinders wat skree), en daarna word jy uitgesit. Ek stel voor almal doen dit, anders gaan mens later glad nie meer kan Marloth toe gaan om af te skakel en rustig te wees nie. Jy kan netsowel Margate toe gaan."
"Best location for nature lovers, and always delivers! Can accommodate SA travellers on a budget."
"Baie lekker park, pryse is onbillik by die winkel in die park, vat maar jou eie kos en inkopies saam."
"Hoewel dit bitter droog is op die oomblik, is dit altyd lekker om te kan gaan stap en die diere wat kom kuier is heerlik. Dis die eerste keer wat my man dit beleef en hy wil weer terggaan. Dis baie rustig en privaat en mens rus baie lekker."
"Very nice setup as cycling, walks, etc. can be done within Marloth Park safely while enjoying the tranquility of the bush."
"Baie lekker vakansiebestemming, baie diere gesien en daar is die oulikste restaurante met die lekkerste kos."
"A well-organised community. Lovely layout in a nature setting with animal roaming the area whilst security is a primary focus."
"Marlothpark is ons jaarlikse vakansieplek. Mooi park met baie diere en lekker swempark vir die kinders."
"Ons het al voorheen in Marloth tuisgegaan en nie baie daarvan gehou nie. Hierdie keer het ons dit egter in 'n heel ander lig ervaar en sal beslis weer daar tuisgaan en dit aanbeveel vir ander toeriste."
"Marlothpark is ’n stukkie paradys wat diep in mens se hart kruip. Die mak en volop wild maak dit ’n plek waarheen jy altyd weer sal teruggaan."
"Marlothpark is regtig nie meer dieselfde nie. Daar is amper geen diere meer nie."
"Great place close to the Kruger gate if not staying in the park."
"Beslis die moeite werd om te besoek. Ons gaan al die afgelope twintig jaar Marlothpark toe. Die plek groei op 'n mens."