Verified Reviews
Yzerfontein
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Yzerfontein
Rated 4.7 out of 5 based on 1417 reviews.
"Moet nie die groot winkelkompleks op julle voorstoep bou nie. Dit gaan die klein outjies in julle gemeenskap dood druk en die dorp sal sy rustige karakter verloor en baie ongewenste elemente lok."
"Rustig en die Weskus padstal doen die ding. Kos is heerlik en die diens vriendelik en die groentemark by die ingang is 'n bonus. Die strande en strate is skoon en netjies. Hou so aan Yzerfontein."
"Lekker plek! Nie te besig nie, nie te stil nie. As jy beplan om te swem, huur 'n huis met 'n swembad of koop 'n wetsuit, die water is koud! "
"Lovely place to go and do a park run and a lovely holiday destination, safe and beautiful."
"Die perfekte plek vir 'n rustige vakansie, dis nie 'n plek wat oorvol en besig is nie. 'n Pragtige Klein dorp."
"Die mooiste kusdorp, pragtige plekkie langs die see. Baie vriendelike, gawe mense. Ons het elke oomblik daar geniet!"
"Die restaurante moet asb. later oop bly. Dit is 'n baie stil en rustige dorp. "
"Baie mooi strande sal definitief weer besoek - en definitief langer bly."