Verified Reviews
Zululand
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Zululand
Rated 4.4 out of 5 based on 1538 reviews.
"The roads are very nice to drive on. Place is clean. People are courteous and kind on the roads. Beautiful scenery."
"Fantasties. Cape Vidal is die beste en moet nie die ski boot club vergeet nie. Die lekkerste pizza wat ek nog geëet het, lamb curry pizza met sambals!"
"Uitstekende plek indien jy 'n rustige wegbreekvakansie met die gesin wil geniet."
"Oulike dorp met netjiese, skoon omgewing, goeie besighede, veral die Goue Piesang Box. Lekker eetplekke met goeie diens. Kan lekker rus en die omgewing geniet."
"Ons het die see en strande elke dag geniet, dit was skoon en was glad nie oorvol nie. Ons sou graag meer van die Estuary wou sien, maar toegang is beperk a.g.v. riete en dit kan slegs gesien word deur op 'n bootrit te gaan."
"Oor langnaweek, baie besig, gewilde strande baie vol, vol mense, maar gaan na Capevidal toe. Winkels in hoofstraat baie duur maar daar's 'n plek Banana Box wat alles verkoop en sy pryse is goed, vriendelik veilig en aangenaam."
"Hluhluwe is of my favourite game park areas. The mix of high escarpment, lowveld, wetlands and coastline provides for vastly contrasting terrain and wildlife. "
"Die kus is pragtig en skoon. Met mooi duikplek. Bly net weg gedurende Kersdag en Nuwejaarsdag, dan is dit 'n gemors!"
"Net die swemstrand is probleem vir klein kinders, darem baie gevaarlike see."
"All the parks in the area makes for a good holiday. Swimming in the sea and checking out wildlife. What a life."