Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1629 reviews.
"Ongelooflik mooi en baie dinge om te beleef. Mense is besonders vriendelik en trots op hul mooi omgewing"
Breedekloof, Breede River Valley
Big Sky Cottages"Lekker wynplase (veral lekker soetwyn) en naweek-doendinge. Vreeslike gasvrye mense in die Breedekloof. Besoek graag tydens die Soetes en Sop Fees. "
Rawsonville, Breede River Valley
Gabriel's Rest"The town was clean and the mini store at the garage was fantastic. A pleasant experience."
"Gaan toer gerus deur die dorpie. Moet nie vergeet om by die Hetvlock Casteel te stop nie."
Worcester, Breede River Valley
22 on Frere"Self daar gewoon vir 35 jaar. Ken die dorp en omgewing."
"As jy wil wegbreek om siel skoon te maak of net 'n bietjie kwaliteittyd saam met familie te spandeer weg van stadsgeraas, is Ceres beslis die plek vir jou. "
"Paddagang Fijne Wijne het die heerlikste hoender schnitzels en Moniki is 'n oulike plekkie met interessante sjokolade. Sal definitief albei plekkies voorstel om te besoek en dis net 5 minute uit mekaar!"
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Rawsonville and Slanghoek Valley is 'n pragtige plek."
"Tulbagh self bied meer as wat ek voor beplan het en sal meer as 'n naweek vat om als te sien en te beleef."
"The people of Tulbagh were friendly and helpful. They are proud of the town and willing to share the information. Kerkstraat in Tulbagh has a wealth of information and interesting goodies to buy. We enjoyed spending a number of hours there."
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Mon Desir Gastehuis"Vriendelike mense. Veilige en rustige omgewing."
"Pragtige natuurskoon met baie wynplase in die omgewing om na toe te ry. Tulbagh ook 'n móét om te besoek. "
"Dit was ons eerste keer daar, maar ons gaan weer. Dit is 'n baie interessante dorpie ryk aan geskiedenis!"