Verified Reviews
Dinokeng Game Reserve
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dinokeng Game Reserve
Rated 4.3 out of 5 based on 606 reviews.
"Ons geliefkoosde plek vir 'n vinnige wegbreek. Naby genoeg, groot verskeidenheid verblyfopsies. Dankie tog vir beter kaarte, die oues het ons erg gefrustreer."
"My grootste kritiek teenoor die Dinokeng Reservaat is die provinsiale pad wat reg deur die reservaat loop. Voertuie gebruik hierdie roete om tolhekfooie te vermy en ry meerendeels onverskillig om so vinnig moontlik deur die reservaat te kom (om binne die 1 uur-spertyd te bly). Gevolglik verloor die reservaat daardie 'reservaat'-gevoel, aangesien daar gedurig trokke, busse ens. deur die reservaat beweeg. Dit bevraagteken ook die veiligheid van wild in die reservaat, asook die moontlikheid om wild te besigtig."
"There are not a lot of animals. The reserve is way too big for the animals they have. Paid our R250 self drive permit and was not very successful in seeing the animals. And that is a shame. The roads also needs attention. With the conservation fees we pay, they can most definitely add an amount to the upgrading of the roads. But other than that its not too bad. Will return."
"Was baie lekker, maar ons het niks groot wild gesien nie was di net bokke, sebras en wildebeeste. Ek sal voorstel hulle maak meer self-drive paaie."
"Dis 'n mooi reservaat, probleem is net dat daar baie hekke van die hoofpad af is en jy kan net by sekere hekke ingaan om te gaan rondry. Was bietjie van 'n frustrasie om die regte een te vind, maar as jy in is dan kan jy baie verskeidenheid diere sien."
"Beter kaarte en dalk vir self-drive meer inligting oor waar Groot 5 geneig is om voor te kom in reservaat."
"Die hoofroetes se paaie kort regtig ’n skraap, motors skud uitmekaar as gevolg van die sinkplaat effek."
"Dit is 'n pragtige wildreservaat. Nie al die Groot 5 gesien op die wildrit soos gehoop het nie."
"Diere bietjie skaars, maar mooi omgewing en kronkelpaadjies maak op daarvoor. Ons wegbreek gaan nie net oor wildbesigtiging nie, maar oor die natuur en rustigheid. Dit het ons beleef in Dinokeng!"
"We would love to have seen some predators, basically only game, which was still very beautiful, but a predator is always a winner."
"The reserve is great for people in Gauteng that wants a mini Kruger Experience without traveling so far. Just a pitty it is a bit close to N1 and you do sometimes hear the traffic, but with the lodges deeper in the reserve it is not so."