Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"Rustig plaatsje met wel twee hele lekkere restaurantjes: Koornlands (om te dineren) en La Belle Alliance (om te lunchen). Lekker plaatsje om even tot rust te komen. Verder niet heel veel te doen in de nabije omgeving."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Die grondpad was 'n nagmerrie, Geen voertuig kan daardeur nie en dit is slegs vir 4x4's."
De Hoop Nature Reserve, Escape From Cape Town
De Hoop Collection"Ons het die een aand roomys vir die kinders bestel en dit was R50 vir "plain" roomys per kind - ons het net gevoel dit is heeltemal te duur - die res van hulle kos was redelik maar die roomys se prys het 'n effense suur smakie agter gelaat."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Traveller's Lodge"Pringlebaai is nice and quite. Found it odd that restaurants were fully booked on most nights."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Cottage Pie Self-catering Cottage"We loved the quaintness and quirkiness of the town. My hubby loved the craft breweries and wine farms. I would only suggest better activities for children, e.g. horse riding, a play pen, a water park or jumping castle, etc. Other than that I loved the quietness and it was very peaceful."
Paternoster, Escape From Cape Town
Vasbyt"Paternoster is asemrowend, 'n ongelooflike mooi plek en baie rustig. Voorstrand Restaurant is puik en die wasgoeddiens is uitstekend. Ons is beslis weer daar."
Franschhoek, Escape From Cape Town
19 Shiraz - The Apartment"'n Wonderlike plek vir wyn, kos en bergfietsry."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Atlantic Ocean Guest House"Baie sentraal geleë as jy tussen Kaapstad en die Weskus wil reis. As jy van rustigheid en vriendelikheid hou is dit jou bestemming."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Oak Tree Cottage"Genoeg besienswaardighede in die dorp. Geskiedkundige plekke wat besoek moeite werd maak. Omring met pragtige wingerde en kort reisafstande na ander dorpe."
Swellendam, Escape From Cape Town
Fleckvieh Guestfarm"Pragtige plek en beskik oor al die nodige goed."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
12 Main Road"The community was very friendly and welcoming. Very few restaurants available."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Franschhoek Country Cottages"Very nice but unfortunately one of the many tourist traps in SA."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbos Stay"Pragtig, rustig, veilig. Eetplekke maak net baie vroeg toe."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Amani Beach Lodge"Stil, klein en rustig. Genoeg fasiliteite naby."
Greyton, Escape From Cape Town
The Old Potter's Inn and Brewhouse"Baie oulike en netjiese dorpie, maar een aand is genoeg tensy mens vir 'n troue hierheen reis. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Marianne's Self-Catering Flat"Daar is so baie te sien en te doen daar dat drie dae nog te min sal wees."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Mostert Self-catering Accommodation"Fantastiese vakansie plek."
Port Owen, Escape From Cape Town
Heron House"Port Owen is 'n vakansie dorp vir rustige mense, heerlik stap, fietsry en op die river canoe en as jy 'n boot het kan jy heerlik rond ry op die rivier en vandaar af visvang. Jy voel altyd veilig in Port Owen."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
A Whispering Whale"Pragtige natuur en dit is rustig met nie baie mense nie. Ongelukkig is daar nie 'n lang strand om op te stap nie, maar 'n mens kan wel op paadjies tussen die pragtige Weskus-plantegroei stap. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Blue Door Cottage"Awesome holiday destination if you're lucky enough to dodge the wind."
"Napier is 'n pragtige dorp met uitstekende restaurante. Dit is beslis 'n besoek werd. "