Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
"Bovlei is baie mooi. Doolhof en Diemersfontein se wyne is 'n moet vir 'n wynproe. As jy hou van "mountain biking", sal jy ook dit geniet om van die roetes daar te gaan uitry."
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Robertson is a gem. The wines available in the area are fantastic, the town is adorable and wine tasting is free unlike most other regions in the Cape. Although it's further from Cape Town it's a lovely town to spend a weekend away. "
Montagu, Escape From Cape Town
360on62 Mountain View Farm Cottages"Lots to do, wine farms, mountains, river and tractor outings, not to be missed."
Langebaan, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"The most friendly people I have ever met, very warm and inviting."
Vredenburg, Escape From Cape Town
13 On Trekos"Nice small town, friendly people and would definitely return."
Langebaan, Escape From Cape Town
Duinepos Chalets"Langebaan is 'n baie lekker en gerieflike bestemming. Baie naby aan die see en lekker eetplekke. "
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Lodge at Atlantic Beach"Die strand is baie vuil gewees met rommel ens maar dis 'n mooi strandfront."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
L'Agulhas Homestay"Heelwat besienswaardighede in en rondom L'Agulhas en baie vriendelike plaaslike mense (gaan sê gerus hallo vir Neels en Rene by die restaurant en kroeg."
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Kyki-C"Sal dalk net die strand bietjie meer skoon hou by die hawe."
Montagu, Escape From Cape Town
The Vineyard Country House"Mooi en interressante dorpie. Heelwat om te doen in omgewing. Verbasend goeie restaurante."
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Barrydale is maar 'n redelike one-horse town - so OK vir 'n middagete of oorslaap maar dis ongeveer dit."
Langebaan, Escape From Cape Town
At the Rocks"Langebaan is 'n fantastiese dorp en 'n moet doen vir vakansie."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
West Coast Life Lodges"Dis perfek vir families met jong kinders. Lekker restaurante toeganglik van die strand af met lekker speelarea. Die see is ook nie koud nie, want die lagoon water meng met die seewater wat dit heerlik maak. "
De Kelders, Escape From Cape Town
The Bay Lodge"Die restaurant wat volpunte verdien is Die Buitesteen, dit was tot dusver die restaurant met die heerlikste seekos platters. Hul ribs was die beste. "
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Blue Bay Lodge & Resort"As jy wil kom om te rus of klein kinders het en nie van plan is om te ry nie, dan kan ek dit aanbeveel of selfs vir besigheid."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Bateleur Holiday Home"Baie vriendelik! Was nie 'n vertrapping van mense nie. Goed geleë. Hawe weg is 'n wonderlike tydverdryf!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Villa Insolventa"Ons was al 'n paar keer by Yzerfontein en sal weer daar draai, puik veilige bestemming met oop strande en lekker kuierplekke binne trefafstand van die Kaap."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Mooi dorpie. Lekker naby die see met alle nodige winkels."
"Ceres is geleë tussen die pragtigste berge en sommer naby omliggende dorpe. Die Bainskloof-pas is asemrowend mooi. Sal beslis besoek in wintermaande."
Langebaan, Escape From Cape Town
Pumpkin House"Sal weer en weer en weer teruggaan Langebaan toe. Dit is so sentraal geleë. Geniet dit altyd baie daar."
"Die Paarl is die beste plek om oor te bly aangesien dit sentraal is en baie is om te doen en te sien. Die wynplase is almal 'n belewenis. Die Pinotage burgers by Byerskloof is 'n moet vir elke toeris wat Paarl toe gaan."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Jacobsbaai Self-catering"Stil dorpie met hope staproetes en hengelplekke. Weg van die besetenheid van besige kusgebiede, maar naby genoeg aan Langebaan, Paternoster en Saldanha vir 'n vinnige besoek. Die argitektuur is pragtig en herinner aan die Griekse eilande. Daar is 'n klein nuts- en geskenkwinkeltjie met verrassings soos vars melktert en goedkoop hout. Die Weskus-mall is tien minute weg vir groot inkope en brandstof. Jacobsbaai is een van die min kusjuwele waarvan die glans nog nie verdof is deur te veel straatligte en neon-naamborde nie. Beslis 'n besoek werd."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Sea View Accommodation"Baie lekker as jy stilte en rus nodig het! Waarskynlik nie die ideale plek vir tieners wat aksie soek nie."
Wellington, Escape From Cape Town
La Rochelle"Pragtige klein dorpie wat alles bied wat 'n reisiger nodig het. Oulike restaurante."