Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Adrie's"Pretoria-Oos Netcare hospitaal is uitstekend! Ons was 4 keer in 'n 12 maande periode vir weke elke keer in die hospitaal, en die diens was altyd ongelooflik!"
Roodeplaat , Escape From Johannesburg
Retro Motel"The locals are super friendly and the vibe is so relaxed everywhere! We had a blast!"
Flamwood, Escape From Johannesburg
Gemstone Guest House"Goeie ligging - maklik om die gastehuis te kry omdat dit naby die groot paaie is van Potchefstroom se kant af."
Pretoria North, Escape From Johannesburg
Vivian's Cottage"Lekker sentraal met tropiese klimaat. Genoeg winkelsentrums om inkopies te doen."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Orange Apple Guest House and Self-catering"Fouriesburg is heerlik."
Brits, Escape From Johannesburg
Willow Manor"Brits is 'n pragtige plek en ons sal dit graag weer wil besoek. "
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Baie lekker plek om oor te slaap as jy die volgende dag in Johannesburg moet wees."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Copper Kettle"'n Pragtige dorpie met vriendelike, hulpvaardige inwoners. "
Witbank, Escape From Johannesburg
Waterview House"Ek was angenaam verras met die fasiliteite en natuur in die area."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Unionview Guest house"Stil area oor die algemeen maar goed geleë as jy na van die omliggende hospitale moet gaan."
Hammanskraal, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Hierdie was in die Dinokeng reservaat en die hele pad is opwindend."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Rooison"Was nie op die dorp nie, maar omgewing is baie pragtig. Op Zeebra Lodge is baie akkommodasie-geleenthede, maar dit maak nie inbreuk op mekaar se privaatheid nie. Tot die hoenders se gekraai was mooi en het mens na lank gelede op die plaas laat verlang!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Naby aan die grens na Lesotho; Ficksburg en Clarens. Die plaas stoep restaurant verskaf heerlike boerekos en vriendelike kelners."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Bellevue Cottage"Die dorp word baie goed onderhou, is netjies en is baie sentraal geleë. Baie om te doen in die omgewing."
Wonderboom, Escape From Johannesburg
Marija Manor Guest House"Baie rustige area met besienswaardighede binne 10 km radius."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos"Hartbeespoort is enige toeris se droom om te besoek."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Falcon View Guesthouse"Baie lekker wegbreek en het steeds luukse winkelsentrums waar mens kan gaan uiteet, sowel as filmsets van French Toast & Pretville."