Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"Make the detour to Bethulie: experience the peace, walk the longest bridge and make friends with Rosh and Josh and Einstein (the dogs). Loved it. Sumptuous bedding. Veggie meals can do with a bit of an update."
"The Golf Course is amazing and the Douglas and his team are world class. The best service I have ever had at a golf course, and I have played many, from the Lost City, Pecanwood, Pretoria, San La Meer, and Cape courses. Please let them know, that what they do is appreciated."
"Clarens is 'n wonderlike klein dorpie met die oulikste winkeltjies en die lekkerste restaurante. Ongelukkig is dit baie besig oor langnaweke en staan mens orals in toue om 'n tafel te kry of om deur winkels te loop. Sal Clarens definitief aanbeveel, maar as jy die volledige ondervinding wil hê, gaan in die week of as dit stiller is."
"Fouriesburg is 'n juweel in die platteland. Ek sal beslis weer kom kuier, hierdie keer net bietjie langer."
"Ek sal nooit genoeg van Clarence kry nie. Die dorpie het 'n charisma en bied soveel dat jy eintlik nie korter as 'n week daar moet deurbring nie."
"As jy een keer Parys besoek het, is dit genoeg. Ons was 6 jaar laas daar en dit is maar dieselfde. Niks het regtig verander nie. Dieselfde tipe winkels met dieselfde tipe voorraad. Tot die strate is steeds vol gate. Net een besoek aan Parys is genoeg."
"Dis 'n klein drop, baie rustig en was lekker om net weg te kom van die Johannesburg-stad om te ontspan."
"Langenhovenpark is baie goed geleë en alles wat jy nodig het is naby. Daar is talle restaurante, kitskoswinkels, slaghuis, vulstasies en 'n Pick 'n Pay. Nabygeleë aan die Universiteit en die Universitas Hospitaal, asook 'n Mimosa Mall wat in al jou behoeftes sal voorsien."