Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Die area is BAIE veilig en skoon, mense is vriendelik en jy voel welkom, naby aan winkelsentrum, en nie te ver van goedjies om te gaan doen en sien (bv. Gold Reef City, Sandton Mall, Gautrain, Lion Park ens.)"
"Sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand wat 'n katspoegie van omliggende besigheidssentra af wil wees."
"Die sekuriteitsgebiede is seker essensieel maar skep tog 'n klein frustrasie vir die besoeker wat telkens moet inteken om by jou bestemming te kan kom."
"Ons tyd was beperk en het oornag by 'n bekostigbare gastehuis wat redelik naby Monte Casino geleë is. Het nie tyd gehad om rond te beweeg in die omgewing nie. "
"It is a very convenient area to visit since everything is easily accessible e.g malls and shopping centres."
"Black Horse Brewery is 'n moet, maar moet nie verwag om gehelp te word sonder 'n bespreking nie. "
"Ons was baie "impressed" met die dorpie. Vir ons is daar nie iets wat kort nie. Ons gaan inteendeel 'n gewoonte maak om daar te gaan koffie drink. "